Pasgelaai
Twee halwes maak ’n hele: ’n onderhoud met Marita van der Vyver
2026-05-15Marita van der Vyver is pas aangewys as wenner van Jonathan Ball se Tafelberg Jeugboekprys van 2026. Yolanda du Toit gesels het haar hieroor. Marita gee ook raad aan voornemende skrywers van jeugboeke: "En dan gaan sit jy en skryf jou storie, oor en oor, tot dit so goed is soos jy dit kan kry. Want jou jong leser verdien jou respek en jou allerbeste skryfwerk."
Dassiemis, klipsweet en vlermuisguanoen: Wie is navorser Louis Scott?
2026-05-15LitNet Akademies se nuwe maandelikse reeks deur Mercia Coetzee stel gegradeerde navorsers en hul navorsing van hoogstaande gehalte aan LitNet-lesers bekend. ’n Lys met Afrikaanse vakterme, in hierdie geval byvoorbeeld kryttyd en kwartêre periode, word by elke bydrae verskaf.
Save the date: Schreiner Karoo Writers Festival
2026-05-15For anyone who loves reading, writing and the Karoo, please join us at the Schreiner Karoo Writers Festival from Thursday evening 18 June until Saturday night 20 June.
Persverklaring: LAPA Jeugromankompetisie 2025 se wenboeke aangekondig
2026-05-15Dié kompetisie word elke tweede jaar aangebied, en soos in die verlede, het van ons land se gewildste skrywers en vorige wenners weer die pen opgeneem. Met nagenoeg 60 inskrywings was dit geen geringe taak om die wenners te kies nie.
Nuut by Human & Rousseau: Soek in die boek: Goeters wat gaan deur De Wet Hugo
2026-05-14Welkom by ’n opwindende reis met voertuie op land, water en in die lug! Elke bladsy bied ’n nuwe avontuur: ’n fiets met ’n klokkie wat lui, ’n groot geel bus vol passasiers en ’n stoomtrein wat op die spore ry.
Nuut by Human & Rousseau: Wat ruik so? In die huis deur Buddy en Barney
2026-05-14Ontdek die skuldige agter die gesin se geheimsinnige reuk! Laat jong lesers elke huishoudelike verdagte ondersoek.
Fresh off the press: Colorblind tools by Marzia Milazzo
2026-05-14A study of anti-Blackness and white supremacy across four continents demonstrates that colorblindness is neither new nor a subtype of racist ideology, but a constitutive technology of racism.
Cliff-hanger: Some unspoken thing by Rushdiyah Narker
2026-05-14"We meet Maryam in 1994 at the movies, watching Grumpy old men with her best friend Tauhier after being ditched by their friends. It is such an ordinary moment, and yet it becomes the foundation for everything that follows. There is already a tenderness between them – a sense of possibility – but restraint. They make a choice: Their friendship matters more than the risk of romance."
Press release: Lisa-Anne Julien from South Africa wins 2026 regional Commonwealth Short Story Prize for Africa
2026-05-14Julien says her story grew out of her fascination with the people who come to work in our homes: domestic workers, nannies, carers, gardeners.
Springmielies: Winkelkaskenades
2026-05-14"Inkopies doen in Suid-Afrika is veel meer as die koop van brood en melk. Dit is ’n sosiale ritueel, menigmaal ’n avontuur vol humor, frustrasie of vreugde. In die 1970’s en 1980’s was dit veral die klein, persoonlike winkels en kafees wat die hart van gemeenskappe gevorm het."
Kunstekaap se 55 jaar diep gewortel in uitnemendheid, introspeksie en transformasie
2026-05-14"Die Kunstekaap Teatersentrum word 55 jaar oud op Dinsdag 19 Mei, ’n uitsonderlike gebeurtenis vir ’n statige, historiese regeringsgebou in Kaapstad met ’n ryke nalatenskap en gelaagde erfenis waar kreatiewe uitnemendheid, voortdurende transformasie en kollektiewe energie vanjaar gevier word onder die tema: ’n Plek vir almal."
Wiskunde: Graad 8-vraestel en memorandum, tweede kwartaal
2026-05-14Is jy in graad 8 en moet jy voorberei vir jou Wiskunde-eksamen? LitNet kan help. Laai hierdie gratis oefenvraestel en memorandum deur Lee-Ann Langeveld af en begin sommer vandag nog voorbeelde oefen!
Goue lint my storie begint: Lees is vir ons kinders – én vir die lekker – vir almal
2026-05-14"Ons kan tot ’n mate die verpligte lees vir skooldoeleindes as ’n teenreaksie beskou op hierdie verval van lees teenoor die instant gratification wat ’n rekenaarspeletjie aan ’n jong brein verskaf. Die probleem hiermee is dat dit kinders net nog meer rede gee om nie van lees te hou nie. Dit word as “werk” of “huiswerk” gesien wat hulle móét doen, en daarom is lees self sommer net niks lekker nie."
Tyd is kosbaar
2026-05-14"ons kom lê en met groot oë staar ons
swygend na die uurwerk se brose binnekant."
Sonnet vir die reën
2026-05-14"Die westerson se skilderwerk in rooi en geel
word met ’n raam van strepiesreën omring."
Tyd loop uit die vertrek uit
2026-05-14"Soos die verderf begin
in die liggaam,
begin die vergeet in gedagtes."
My klimraam is groot
2026-05-14"Ek wil nie blom waar ek geplant is nie maar,
ek sal nie vergeet waar God my kruisie op die kaart gemaak het nie."
Pis. Bid. Gan rus.
2026-05-14"En wanneer dit te veel raak,
laat ek gaan.
Ek praat met God.
Ek gaan lê."
Suidoosterfees 2026: ’n oorsig
2026-05-13"Die fees was ’n smorgasbord van diverse en opwindende aanbiedings. Die produksies weerspieël die polsslag van ons kontemporêre samelewing – van rou hartseer en historiese pyn tot die loutere plesier van saamlag en nostalgie."
Kollig op akademikus JP Rossouw: Onderwysreg
2026-05-13In LitNet Akademies se SteedsDink-video’s vertel Afrikaanse akademici van die interessante navorsing waarmee hulle besig is. In hierdie video gesels JP Rossouw oor sy agtergrond en navorsing.
