Pareltjes uit Amsterdam: Kho Liang in die Stedelijk Museum

  • 0

Johan Allers besoek die Stedelijk Museum en ontdek ’n pareltje in die eerste groot retrospektiewe uitstalling van Kho Liang, een van die invloedrykste ontwerpers in die naoorlogse Nederland.

Klik hier vir die YouTube-skakel na onderstaande video:

  • 0

Reageer

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


 

Top