Pasgelaai
Wat beteken die "nosel" van "onnosel"?
2026-01-29"Semanties gesien is on- baie interessant. Alhoewel dit meestal geparafraseer kan word met nie, werk dit nie so in onnosel nie. Die on- in onnosel beteken nie 'nie' nie."
Ek is nog hier
2026-01-29"En ek weet nie hoekom nie
maar vanaand, net vir nou,
sal ek nog asemhaal."
Blinde offer
2026-01-29"agter die druppende maan
offer ek onwetend blind
my geheel soos dooie stof"
Trimpark
2026-01-29"Maar die tarentale was steeds daar êrens. Ek kon hulle hoor, maar nie sien nie."
Portuguese explorers along the African coast
2026-01-29"[A]ttention is paid to the run-up to the voyages of discovery, and what events and views formed the basis and led to the flourishing of the Portuguese maritime industry [...]. The discovery of a sea route around the southern tip of Africa to India did not happen all at once, but was preceded by a series of events that flowed together into a fascinating story that began in the Middle Ages with the founding of the Order of the Templars."
Portugese kruisvaarders langs die kus van Afrika
2026-01-29"[Aandag word] gegee aan die aanloop tot die ontdekkingsvaarte, en watter gebeurtenisse en beskouings ten grondslag gelê en aanleiding gegee het tot die opbloei van die 15de-eeuse Portugese seevaartbedryf."
Afrikaner
2026-01-28"Deesdae blyk dit dat ’n klein minderheidsgroep Suid-Afrikaners ter uitsluiting van alle ander vir hulle hierdie naam toegeëien het."
Elders gesien: Waarom versterk die rand teenoor die dollar?
2026-01-28"Dit is ’n fundamentele ekonomiese beginsel: Wanneer die Amerikaanse Federale Reserweraad rentekoersverlagings aandui, bevoordeel die rentekoersverskil opkomende markte soos Suid-Afrika."
Lesersindruk: Unlocking the leadership master code deur Marius Pretorius en Nico Schutte
2026-01-28"Die steierwerk wat die vertikale ontwikkeling bymekaar hou, is die verskillende lyne soos kognitiewe, emosionele, morele, spirituele, en vele ander. Iemand kan hoogs ontwikkeld op die kognitiewe lyn wees, maar laag op die morele lyn."
Volbloedliefde deur Marilé Cloete, ’n resensie
2026-01-28"Marilé is ’n ou hand wanneer dit oor die beskrywing van karakters se lyflike bewuswording van mekaar gaan."
Ses dinge om op jou #2026 watchlist te hou!
2026-01-28"Die’s nou ’n multimedia treat of note, ’n curated series van independent en artist-driven shorts films geskryf en gespeel dee diverse communities in New York City. Picture al Zohran Mamdani, die niewe mayor van New York City, se campaigns virrie economic en social well-being van immigrants innie Big Apple – ja, sukke diverse stemme kry djy in hierrie online screening room!"
Gewildste plasings op LitNet: 21 tot 27 Januarie 2026
2026-01-28Hier is die tien gewildste plasings op LitNet vir die week 21 tot 27 Januarie 2026.
Die Johann Rossouw-gespreksreeks: Verset teen hierdie era – oor Paul Kingsnorth se Against the machine, on the unmaking of humanity
2026-01-28"Against the machine is, om die minste te sê, ’n ambisieuse boek waarin geen doekies oor die Westerse moderniteit omgedraai word nie: Kingsnorth beskryf homself byvoorbeeld onbeskroomd as anti-modern en ’n reaksionêre radikaal ..."
Springmielies: Die Kirks – die donker narratiewe van samesweringsteorieë
2026-01-27"Ek het geen affiniteit of vooroordeel jeens die Kirks nie, maar wat my interesseer, is die narratief van donkerwordende conspiracy theories wat waarskynlik ’n weerspieëling van die zeitgeist is waarin ons leef – en die skadu wat oor Amerikaanse politiek en globale wêreldgebeure hang."
Die drie weduwees deur Irma Venter: ’n lesersindruk
2026-01-26"Die drie weduwees is ’n sterk misdaadverhaal met knap spanningsbou en uitstekende karakterisering."
Om ’n hart te tem deur Ciska Olivier: ’n resensie
2026-01-26"Om ’n hart te tem sal menige leser inspireer. Dis ’n teer liefdesverhaal en laat ’n mens glo dat nuwe beginne wel moontlik is en dat daar iets moois uit tragedies kan voortspruit."
LitNet: Jou 829 bladsye nuwe Afrikaanse navorsing
2026-01-23LitNet: Jou 829 bladsye nuwe Afrikaanse navorsing
Kortliks met Stefaans: Boekrak, of tronk toe?
2026-01-22"Wat doen ’n goeie misdaadroman: Bly dit by jou, of moet dit gedeel word?"
