Fiela se kind, die drama: ’n skolebespreking

  • 0

Fiela se kind, die drama: skoleuitgawe; Jonathan Ball-uitgewers, ISBN: 9780624073635

In die derde kwartaal moet leerders ’n literêre-navorsingstaak voltooi. 

Miskien is Fiela se kind, die drama vanjaar jou voorgeskrewe boek in Afrikaans Huistaal. Lees die boek en laai dan Cecilia Klopper se bespreking en analise gratis hier in PDF hier af om die teks onder die knie te kry!

Klik hier vir die volledige en gratis bespreking deur Cecilia Klopper.

Lees ook:

Graad 12 Afrikaans: voorgeskrewe letterkunde

Dalene Matthee (1938–2005)

  • 0

Reageer

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


 

Top