Dalene Matthee (1938–2005)

“Baie mense dink ek het ’n spesiale verhouding met die Bos en met die olifante. Hulle sien maande lank nie ’n enkele olifant nie en skielik op ’n dag lê daar ’n bol stomende mis. Dan sê hulle: ‘Dalene Matthee is hier iewers. Daarom het die olifante gekom.'”