Hulp met die derde kwartaal se literêrenavorsingstaak: ’n onderhoud met Eldridge Jason

In die derde kwartaal moet leerders ’n literêrenavorsingstaak voltooi. Weens heelwat navrae oor sy agtergrond aan LitNet, verskaf Eldridge Jason die inligting waarna leerders op soek is: “Skryf is een van die wonderlikste uitlaatkleppe wat ’n mens kan kry.”