Cecilia Klopper

Cecilia Klopper was die direkteur van CURAparent en skepper van Afrikaans.com se matriekklaskamer.

Fiela se kind, die drama: ’n skolebespreking

Cecilia Klopper Notas, toetse en vraestelle 2026-08-13

In die derde kwartaal moet leerders ’n literêre-navorsingstaak voltooi. Miskien is Fiela se kind, die drama vanjaar jou voorgeskrewe boek in Afrikaans Huistaal. Lees die boek en laai dan Cecilia Klopper se bespreking en analise gratis hier in PDF hier af om die teks onder die knie te kry!

Top