Die politieke ontleders Tessa Dooms en Christo van der Rheede bespreek die aanwysing en rol van burgemeesterskandidate met Heindrich in hierdie aflewering van Wyngaard Weekliks. Dooms is die direkteur van die denkesentrum Rivonia Circle. Van der Rheede is die uitvoerende direkteur van die FW de Klerk-stigting.
YouTube-skakel na onderstaande onderhoud: https://youtu.be/VJIgXjtIuKo
Skets van die burgemeester deur OpenClipart-Vectors van Pixabay.

