Pasgelaai

Mad Monkey and the wildfire by Bookey Peek: a reader’s impression

Sumaya Adams Books and writers 2026-06-30

"The story is filled with exciting moments, but it also takes time to explore the emotional impact of losing a home and being forced into unfamiliar surroundings."

Agterstories: Schole en die sigblad

Johan Fourie Rubrieke 2026-06-30

"Wat in dié spanning verlore kan raak, noem Thom schole: die Griekse stamwoord van scholarship, of akademieskap. Dit beteken vrye tyd, of vryheid van noodsaak – die tyd en ruimte wat ’n mens nodig het om te dink. ... In ’n tyd van masjiengegenereerde teks is dit dalk die waardevolste ding wat ’n universiteit kan leer: om ’n fragment te beoordeel, en die egte artikel van ’n namaaksel te onderskei."

Steenhuisen is straks ’n slagoffer van die DA se ingesteldheid as “merietegedrewe party”

Heindrich Wyngaard Menings 2026-06-30

"In die Afrikaanse media, waar die nuus van Hill-Lewis se beplande kabinetskuiwe eerste bekendgemaak is, was die verslaghoek dié dat dit blykbaar die 'taaiste besluit ooit' vir die nuwe leier was. In die Engelse media was daar ’n ander soort aanslag, naamlik dat verdeling in die party – weens die leier se 'eensydige' skuiwe – na die oppervlak gebring is."

Kliniese regsopleiding, akademiese regsopleiding – en toegang tot die reg

Naomi Meyer, Riette du Plessis Onderhoude 2026-06-30

"Gespesialiseerde regsklinieke, byvoorbeeld in omgewingsreg en vlugtelingreg, asook in beleidsklinieke, behels soms intensiewe navorsing wat ook voordelig is vir die klinikus, wat inderdaad ook ’n akademikus is, ten opsigte van hul akademiese publikasievereistes." Riette du Plessis praat oor haar artikel wat onlangs in LitNet Akademies (Regte) verskyn het.

Wissen und glauben – en wie het vir God gemaak?

Gerrit van Wyk Kruger Seminare en essays 2026-06-30

"Die Godsbegrip behels (wetenskaplik in die eerste plek, naas die gebruiklik-teologiese in die tweede plek), geen antropomorfies gelyke Persoon nie, maar ’n definieerbare matematiese Beginsel in terme van die getal en sy verhoudinge."

Heine tref ’n aar met haar tuinvurk in Die potplant

Dianne Du Toit Albertze Teater 2026-06-30

"Die teks is pittig met sterk oomblikke van ironie, parodie, absurditeit en hekelry. By tye is ek herinner aan die werk van Hennie Aucamp, veral dié met ’n lighter touch, soos ’n Bruidsbed vir tant Nonnie, of die donkerkomiese lied van Amanda Strydom, 'Fanie en Bettie'."

Die dilemma van die SANW: vasgevang tussen politieke verwagtinge en ’n minuskule begroting

Theo Neethling Menings 2026-06-30

"Die probleem is dat die Suid-Afrikaanse regering van die SANW verwag om konvensionele verdedigingsverantwoordelikhede na te kom, vredesondersteuningsoperasies uit te voer, grense te beveilig, binnelandse polisiëring te ondersteun en staatsinstellings by te staan – ten spyte van gebrekkige geldelike hulpbronne en verswakkende militêre gereedheid."

How Louw can you go? by Toyota Innibos Laeveld Nasionale Kunstefees 2026: ’n onderhoud met Magda en Erhard Louw

Yolanda du Toit, Magda Louw, Erhard Louw Feeste 2026-06-30

"Nee, ek dink nie daar is ’n ideale ouderdom vir die publiek om dit te sien en te waardeer nie. Maar ek het agtergekom aan die begin was dit meer middeljarige mense, omdat hulle meer met die karakters vereenselwig het. By die laaste Woordfees het tieners kom kyk ... Daar het ek besef hoe jonk of oud, ons almal vereenselwig met liefde en vrees. Dis ’n menslike tema en uitdaging."

A world view of clinical legal education: Latin America and North America

Riette du Plessis Academic research 2026-06-30

"Law clinics and externships, the primary forms of CLE, each have their own pedagogical norms and best practices. A distinct clinical methodology was developed to prepare students for the actual practice of law and to inculcate the values of the profession, with an emphasis on reflection as a critical component."

’n Wêreldoorsig van kliniese regsopleiding: Latyns-Amerika en Noord-Amerika

Riette du Plessis LitNet Akademies (Regte) 2026-06-30

"Hierdie bespreking sal, soos in die voorgaande studies, aantoon dat kliniese regsopleiding in Latyns-Amerika steeds marginaal is in universiteitskurrikula in die meeste jurisdiksies."

Pampelmoesmampoer by Toyota Innibos Laeveld Nasionale Kunstefees 2026: ’n onderhoud

Yolanda du Toit, Ignatius van Heerden, Johan van der Merwe Feeste 2026-06-30

"Gehore word in groepe verdeel, wat dan roteer om die drie verskillende stories te ervaar, voordat almal bymekaarkom om die einde van die toneelstuk saam te ervaar."

Levinas and the postcolony: from abstract alterity to concrete justice

Benda Hofmeyr Academic research 2026-06-30

"The central research problem concerns whether Levinas’s ethical philosophy – especially his concepts of alterity, responsibility and the ethical relation to the Other – can meaningfully contribute to postcolonial debates despite the apparent Eurocentrism, racism, and political ambiguities present in his work."

Levinas en die postkolonie: van abstrakte alteriteit tot konkrete geregtigheid

Benda Hofmeyr LitNet Akademies (Geesteswetenskappe) 2026-06-30

"Hierdie probleme sluit in dat Levinas se opvatting van ’n abstrakte alteriteit geen rekenskap gee van verskille nie; sy onmiskenbare Eurosentriese vooroordeel en rassistiese vooringenomenheid; en uiteindelik die skynbare onversoenbaarheid van etiek en politiek in sy denke."

Die blou huis deur Erika Murray-Theron: ’n onderhoud

Carla van der Spuy, Erika Murray-Theron Skrywersonderhoude 2026-06-30

"Op byna 85 het Erika Murray-Theron – skrywer van 12 boeke, waaronder nege romans, niefiksie en kortverhale – haar eerste kinderboek, Die blou huis, bekendgestel. Dis dan ook nie juis ’n verrassing nie, want sy is die ouma van 10 kleinkinders!"

Persverklaring: LAPA-Jeugromankompetisie 2027

LitNet Boeke en skrywers 2026-06-30

Die LAPA-Jeugromankompetisie lok elke twee jaar van ons land se bekendste en gewildste skrywers vanuit alle genres en ouderdomsgroepe. Met verhoogde prysgeld vir die volgende kompetisie, hoop ons om sommer ’n hele klomp nuwe storievertellers aan te spoor om die pen op te neem en kreatief te raak. Dalk is dit die begin van jou éie roemryke skrywersloopbaan...

"Moenie bly ná die eerste klap nie"

Leona Conradie SêNet-briewe 2026-06-30

"Ek dink nie mense praat genoeg oor hierdie realiteit nie." Leona Conradie skryf ’n openhartige brief oor geslagsgebaseerde geweld.

From language learning to interpreting learning (part 2): Creating cognitive and metacognitive interpreting-learning strategies for process-oriented interpreter training

Kanja van der Merwe, Elbie Adendorff Academic research 2026-06-29

"In this article, cognitive and metacognitive interpreting-learning strategies are discussed as they facilitate task performance and enable learners to coordinate the interpreting-learning process."

Van taalaanleer na tolkaanleer (deel 2): Die skep van kognitiewe en metakognitiewe tolkaanleerstrategieë vir prosesgerigte tolkopleiding

Kanja van der Merwe, Elbie Adendorff LitNet Akademies (Opvoedkunde) 2026-06-29

"Vir die doeleindes van dié artikel word die nuutgeskepte kognitiewe en metakognitiewe tolkaanleerstrategieë as onderskeidelik direkte en indirekte strategiesoort onder die loep geneem."

Solidariteit en AfriForum Afrikaanse Onderwysberaad: ’n beraad wat uitsluit?

Danie van Wyk SA Skoleseminaar | Schools Seminar 2026-06-29

"As daar dus oor die toekoms van Afrikaanse onderwys beraadslag word, en oor die toekoms van gehalte- Afrikaanse onderwys, moet dit ’n nasionale gesprek wees wat nie slegs tot die Voortrekkermonument beperk word nie. Soos die viering van die 100ste herdenking van Afrikaans as ’n amptelike taal, so sal daar ook ’n nasionale gesprek oor die toekoms van Afrikaanse onderwys beplan en gehou moet word, want Afrikaans is inderdaad groot en vind ’n tuiste in van die kleinste gehuggies tot die grootste stede en dorpe, in die noorde – en in die Wes-Kaap."

Algemene bestuurder: Gasvryheid. ’n Vakature by The Story of Emily-besienswaardigheid, Verenigde Koninkryk

LitNet Leefstyl 2026-06-29

Die algemene bestuurder sal verantwoordelik wees vir oorkoepelende leierskap, prestasie, volhoubaarheid en die openbare beeld van die besigheid. 

Top