Pasgelaai
As die aarde te swaar word
2026-07-09"Eendag sal die aarde te swaar word vir sy eie as
en afval en rol"
Operasie 2026 Munisipale Verkiesing: Nasionale tesourie gryp in om goeie bestuur aan te spoor
2026-07-09"Dit is nie die eerste keer nie, maar met die eerste oogopslag het hierdie optrede wel potensiaal om die aanspreeklikheid, deur middel van aansporings, binne die stelsel te verskerp."
Stellenbosch International Chamber Music Festival 2026: an interview with Nina Schumann
2026-07-09"Chamber music is the great equaliser. When students play together in a group, their background, socioeconomic situation and skin colour become irrelevant. It is a wonderfully uplifting experience for all. We need more of this in South Africa."
Rymstories: "Die Swawelvanger"
2026-07-09"Hy wil, inhalig, die dun winde van die swawel
Die aarde se ronde wang, die kantel die salig
Van die vlakte in sy palm vang."
Stemkunstenaar Johan Allers lees ’n reeks rymstories deur Etienne van Heerden voor. In hierdie reeks kom telkens ’n figuurstudie ter sprake.
Jan Spies (1936–1996)
2026-07-09"Ek het besef: As ek iets te sê had, sal dit moet kom uit die wêreld waar ek grootgeword het. Daar waar ek my wortels in die grond het, daar moet ek die watertjie opsuig. Ek het nie ander grond nie en ek het ook nie ander water nie."
Navo 3.0: Oorlog en die strategiese werklikheid
2026-07-08"Om hierdie nuwe makro-ekonomiese realiteit te navigeer, kan Suid-Afrikaanse strateë baat vind by ’n egte, tradisionele Afrikaïese metafoor: die dinamika van ’n hardekoolbraaivleisvuur."
Persverklaring en uitnodiging: The Bookshelf Event, 30 Julie 2026
2026-07-08Debbie Loots, Annemarie van Niekerk en Lidia Rauch sal met Jonathan Amid in gesprek wees. Hier is nog inligting.
Wyngaard Weekliks: Die regte mense met die regte vaardigheid sal munisipaliteite regruk
2026-07-08Munisipaliteite se geldbestuur en dienslewering kan reggestel word indien mense met die nodige kundigheid én toegewydheid aangestel word, sê Harlan Cloete, ’n politieke kommentator. Hy praat met Heindrich Wyngaard oor die ouditeur-generaal se jongste bevindings oor plaaslike regering.
Ecocriticism: new possibilities for textual analysis at high school level
2026-07-08"Literature is directly linked to the intellectual and spiritual enrichment of learners. Literary texts can, for example, provide the context for expressing one’s own ideas, views and emotions with confidence, thereby fostering independent and analytical thinking – one of the key objectives in the learning of additional languages."
Ekokritiek: nuwe moontlikhede vir teksontleding op hoërskoolvlak
2026-07-08"Ten spyte van die vele voordele wat letterkunde vir leerders inhou en die dringendheid om Afrikaans EAT as vak uit te bou in ons multitalige land, is daar nie ’n goedgekose benadering tot letterkunde om die EAT-onderwyser in die onderrig- en leerproses te ondersteun nie."
LitNet Akademies-resensie-essay: Ek is nie Danie deur Danie Marais
2026-07-08"Dit is asof die gedigte wat uit die oeuvre gelig is, sekere aspekte van Marais se digkuns uitlig, asof die ribbes van sy poësie hier blootgelê word. En om my metafore nog verder te meng: Dit is asof die sop afgekook is en kragtiger geword het, asof die gedigte ’n groter intensiteit en skerper byt kry in hierdie nuwe konteks."
Van vetplantsmokkel tot skinderstories, Storm van der Merwe pak nuwe raaisels in Kanniedood: in gesprek met Irna van Zyl
2026-07-07"Ek probeer skep vir Storm met elke boek ’n geloofwaardige krisis wat haar op die een of ander manier bedreig, hetsy persoonlik, professioneel of emosioneel."
Sue Diepeveen balanseer rol van aktrise, vervaardiger en teatereienaar
2026-07-07"Hoewel Sue dikwels agter die skerms staan om ander te laat skitter, loop haar eie akteursbloed steeds dik. Met haar splinternuwe solovertoning, Ms B-haved, stap sy vanjaar self weer in die kollig by die Vrystaat Kunstefees."
LifeCycles at the National Arts Festival: a review
2026-07-07"LifeCycles was proof that our local is often very lekker and more than capable of matching performances from all over the world. We have great artists."
Wolf at the National Arts Festival: a review
2026-07-07"Those acrobats would tumble from the top of a human pyramid into the arms of waiting compatriots, only to be flung across the stage into the hands of another pair that had miraculously appeared at the right moment."
Illegal immigrants? The post-deadline hangover
2026-07-07"With all this planned weekly rolling mass action, there is one question that is getting louder and louder: Who is funding these 'leaders' and organisations?"
Vrystaat Kunstefees 2026: Veelsydige Nico Scheepers bring twee stukke Vrystaat Kunstefees toe
2026-07-07"Ek dink wat my die meeste interesseer – en dit is waarskynlik hoekom film- en TV-tekste langer neem om te skryf – is dat dit ’n samewerkende (collaborative) medium is. Die feit dat jy met mense werk, en die hele tyd met interessante nuwe mense te doen kry, is ongelooflik lekker. Dit is wat teater so maklik maak om so baie mee te doen."
Die Johann Rossouw-gespreksreeks: ’n onderhoud met Ria Winters, skrywer van Daardie lewe
2026-07-07In hierdie bydrae tot die Johann Rossouw-gespreksreeks-artikels, vind ’n videogesprek met Ria Winters plaas. Die gesprek handel oor haar boek oor Karel Schoeman, Daardie lewe. ’n Gesprek omtrent dié boek vind ook op Vrydagoggend 10 Julie 2026 by die Vrystaat Kunstefees se literatuurfees plaas.
