Wyngaard weekliks: Waarom sukkel die DA om die PA se taktiek teen te werk?

  • 0

Die vraag oor waarom die DA skynbaar sukkel met ’n strategie wat as teenvoeter vir die PA se opmars kan dien, is die onderwerp van ’n onlangse veelbesproke rubriek deur Johann Maarman. Hy praat hieroor met Heindrich.

YouTube-skakel na onderstaande onderhoud: https://www.youtube.com/watch?v=JF6u25sgffU

  • 0

Reageer

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


 

Top