Johann Maarman

Johann Maarman is die eindredakteur van Die Burger. Hy skryf al vir nagenoeg 20 jaar rubrieke.

Wyngaard weekliks: Waarom sukkel die DA om die PA se taktiek teen te werk?

Heindrich Wyngaard, Johann Maarman Onderhoude 2026-09-08

Die vraag oor waarom die DA skynbaar sukkel met ’n strategie wat as teenvoeter vir die PA se opmars kan dien, is die onderwerp van ’n onlangse veelbesproke rubriek deur Johann Maarman. Hy praat hieroor met Heindrich.

Top