Pasgelaai

Klaas Vakie

Catherine Janse van Rensburg Poësie 2026-07-16

"Al dood die kers
Gryp ek die laaste sandkorrel
Na droomland"

Die kleur van my drome

Martin Labuschagne Poësie 2026-07-16

"en reënboogvisioene
het haarself onttower"

Moeders is goddelik

Cornelius Henn Poësie 2026-07-16

"’n Nuwe geslag wat rein opstaan.
In haar oë sien ek ’n seën helderder as al my mislukkings"

Op die modderpad

Nato Zondagh Fiksie 2026-07-16

"Ewe skielik begin die bakkie se gat gevaarlik swaai. Ek sien al hoe sit ons vas en hoe moet ek my skoene en kouse uittrek en my broekspype oprol. As die bakkie eers in die slootjie aan die kant van die pad beland, is daar pêrre."

Nuut by Protea: Laaitie mettie biscuits deur Christo Davids

LitNet Op die redakteur se lessenaar 2026-07-16

Laaitie mettie biscuits is nie ’n toneelstuk nie; dis is ’n wekroep. Dit vra moeilike vrae oor ons samelewing en hoe ons omgaan met die kwesbaarste onder ons. Dit is intens, roerend en onontkombaar.

Doubtful developments concerning the role of expert evidence in damages claims hearings in three recent judgments of the Gauteng Division of the High Court

Magda Slabbert, Melodie Labuschaigne, Magdaleen Swanepoel Academic research 2026-07-16

"In this article we provide a critical examination of recent South African court decisions concerning damages claims in medical negligence and Road Accident Fund cases, highlighting the challenges posed by unreliable expert testimony and the speculative nature of quantifying damages, particularly future loss of income."

Bedenklike verwikkelinge oor die rol van deskundige getuienis in verhore met betrekking tot skadevergoedingseise in drie onlangse beslissings van die Gautengse Hooggeregshof

Magda Slabbert, Melodie Labuschaigne, Magdaleen Swanepoel LitNet Akademies (Regte) 2026-07-16

"Die outeurs plaas hierdie bespreking binne die breër raamwerk van die Suid-Afrikaanse skadevergoedingsreg en onderskei tussen algemene skade (soos pyn en lyding, emosionele skok en verlies van lewensgenietinge) en spesiale skade (berekenbare uitgawes soos mediese koste en verlies van verdienvermoë)."

Kortpadliefde deur Madelie Human: ’n resensie

Louise Viljoen (JBay) Resensies 2026-07-16

"Die storie is goed geskryf en daar is heelwat verrassingselemente in wat dit allesbehalwe voorspelbaar maak."

Harte in harmonie deur Felicia Snyman: ’n resensie

Louise Viljoen (JBay) Resensies 2026-07-16

"Die storie word perfek saamgebind met verwysings na twee bekende liedjies waarna die lesers kan gaan luister en só hul emosionele belewenis selfs nog ’n rukkie langer kan uitrek."

Motorrepubliek: Die stille, sinlose sterfte van die sedanmotor

Braam Peens Motors 2026-07-15

"Die dominee se W123-Mercedes. Die skoolhoof se Toyota Cressida. Die huisvrou se Honda Ballade."

Luna’s journey by Shareez Bagaria, a reader’s impression

Sumaya Adams Books and writers 2026-07-15

"Every child deserves a story that reminds them they are brave enough to face the unknown, kind enough to make a difference, and strong enough to believe in themselves."

South Africa’s learners need time: How the planned curriculum hinders critical thinking

Greg Kyle Opinion 2026-07-15

"Critical thinking is a muscle, not a genetic trait. Its best gymnasium is time; its worst is speed. But given the busy weeks of a school term, and the persistence of continuous assessment – embedded into the CAPS system – it is difficult to believe these two principles swim in the same pool."

 

Nuremberg: Justice, memory and the selective morality of history

Mphuthumi Ntabeni Lifestyle and entertainment 2026-07-15

"Nuremberg succeeds as a courtroom drama and as an exploration of the psychology of evil. It is less successful as an examination of the broader political and nationalist currents that produced Nazi Germany."

Washington DC-jeugorkes bewys weer dat musiek hoop kweek

Maryke Roberts Musiek 2026-07-15

"Transformerende krag begin dikwels by diegene vir wie die samelewing die minste kanse gun – ’n tema wat universeel weerklink in die werk wat hierdie jeugorkes vandag doen."

Gewildste plasings op LitNet: 8 tot 14 Julie 2026

LitNet Als oor LitNet 2026-07-15

Hier is die tien gewildste plasings op LitNet vir die week 8 tot 14 Julie 2026.

Uitnodiging: FilosofieKafee – Van ekonomistifikasie na die ekonomie van kosbaarheid

LitNet Menings 2026-07-15

Alle belangstellendes word uitgenooi na die volgende FilosofieKafee-gesprek op Vrydag 24 Julie in Wellington. Hercules Boshoff is die spreker.

Steierwerk deur Johan Myburg – digter verwoord "Weimar-moment" in hoogtepunt van die digkuns: ’n LitNet Akademies-resensie-essay

Charl-Pierre Naudé Resensies 2026-07-14

"Steierwerk, ’n bundel van 71 eietydse sonnette deur Johan Myburg, is ’n hoogtepunt van digkunsprestasie in Afrikaans van die afgelope etlike dekades. Dit is ’n prestasie wat iets van die destydse Weimar-republiek se tragiese kunshoogtepunte dra: Dit is uitstygend, nie ondanks nie, maar as gevolg van verval op ongeëwenaarde hoop."

Teach you a lesson leer vir opvoeders ’n les

Faeed Amardien SA Skoleseminaar | Schools Seminar 2026-07-14

"Hoe behoort leerders se regte met onderwysers se regte gebalanseer te word?" Faeed Amardien is ’n opvoeder en besin tydens die skoolvakansie oor hierdie TV-reeks.

Waar stories begin: in gesprek met James Fouché

Stefaans Coetzee, James Fouché Skrywersonderhoude 2026-07-13

"Vir hom gaan die gevaar nie daaroor dat rekenaars beter sinne gaan skryf nie; hy wonder wel hoe ’n toekoms gaan lyk sonder mense wat droom."

Tee met Matilda Burden, wat 5 638 fonteinname opgeteken het in Opreisfontein

Elise Bishop, Matilda Burden Skrywersonderhoude 2026-07-13

"Elkeen van hierdie 5 057 vlaggies verteenwoordig ’n fonteinnaam. Kan ’n mens jou dit indink? Matilda was die een wat daaraan gedink het om dit saam te vat in ’n geskrif vir die nageslag."

Top