Pasgelaai
Fanonisme as ’n vyand van vrede: ’n ervare antwoord vanuit die teenrevolusionêre tradisie
2026-07-27"Deur Fanon se denke binne sy intellektuele genealogie te plaas, met name sy afhanklikheid van die Hegeliaanse dialektiek en Marxistiese geskiedenisteorie, word getoon hoe ras vir Fanon die primêre dryfveer van historiese konflik word."
Grensloos deur Wilna Andriaanse: ’n resensie
2026-07-27"[Adriaanse] bevolk haar verhaal met sulke volronde karakters dat ’n mens selfs die mees ondergeskikte een mis wanneer hul tyd op die blad verby is. Die hoofkarakters werk hulle nie dood om die leser se aandag te hou nie, want óm hulle wemel dit van newekarakters wat gul bydra tot die vlot verloop van die verhaal."
An investigation into Afrikaans family festival attendees and their attendance motivators at Aardklop Nasionale Kunstefees
2026-07-27"The findings suggest several practical implications for festival organisers, marketers, and theatre producers. From the demographic profile, it is evident that the festival programming should consider the ages of the family unit and align its offerings with the evolving needs of this market segment to encourage repeat visitation."
’n Ondersoek na Afrikaanse familiefeesbesoekers en hul bywoningsmotiveerders by Aardklop Nasionale Kunstefees
2026-07-27"Deur ’n kwantitatiewe metode te gebruik, toon hierdie navorsing spesifieke bywoningsmotiveerders van die marksegment. Die bevindinge dui daarop dat familiefeesbesoekers die meeste beïnvloed word deur beide teater- en terreinaanbiedinge. Hierdie aktiwiteite versterk gesinsbande, verbreed kulturele horisonne en bied ook waarde vir geld."
Orde van die Windpomp die sewende keer by die Etienne van Heerden Veldsoirée toegeken
2026-07-26Die orde van die Windpomp is vanjaar vir die sewende keer tydens die Etienne van Heerden Veldsoirée toegeken. In hierdie video vertel Van Heerden meer oor die geskiedenis van dié eksentrieke prys. Hy kondig ook die wenner aan.
Onderhoud: Derde illustrasiekursus by die Breytenbach Galery op Wellington begin 15 Augustus 2026
2026-07-24"Ons neem deelnemers deur die nodige kennis van kinderboeke, teikenmarkte en die realiteite van die bedryf terwyl hulle ook wonderlike kunstegnieke leer, visuele narratief ontdek en aan hul eie stories werk. Belangriker nog is die deelnemers wat begelei word om hul eie styl en stem te ontwikkel en ’n prenteboek of ander kreatiewe uitset te lewer aan die einde."
Afrikaans Huistaal: Graad 1-vraestel en memo, derde kwartaal
2026-07-24Is jou kind in graad 1 en galop die jaar te vinnig na jou sin? Hier is ’n Afrikaans Huistaal-vraestel wat almal kalmer sal maak. Die vraestel is deur Tharina Joubert opgestel en is gratis hier beskikbaar.
KI-miniseminaar: 77 + 33 = 100
2026-07-23"KI is, volgens Noam Chomsky – en bewaar asseblief hierdie skerp, lateraal denkende filosoof van die implikasies van sy assosiasie met Epstein – is pleinweg internetplagiaat."
Wat die witbors wou sê deur Elmarié Dercksen: foto’s van die Bloubergstrand-bekendstelling
2026-07-23Die eerste bekendstellingsfunksie van Elmarié Dercksen se Wat die witbors wou sê het op Vrydagaand 17 Julie in Bloubergstrand plaasgevind. Marinda Engelbrecht het met haar ’n gesprek oor die boek gevoer.
Die Serwiër: ’n onderhoud met Carel van der Merwe
2026-07-23"Ek dink die meeste mense onderskat die bedreiging wat hierdie misdaadwêreld vir Suid-Afrika se demokrasie inhou. As ’n oorhoofse tema wou ek hierdie ineenstrengeling van misdaad, wetstoepassing en politiek in Die Serwiër op ’n onderhoudende manier weergee, asook die leefwêrelde van die rolspelers wat daarby betrokke is."
Vanwaar die braaibroodjie?
2026-07-23"Ek waag my nek om dit te sê: Om as ’n formidabele braaier beskou te kan word, moet ’n ou ’n braaibroodjie kán braai, bros en bruin en lekker, met die botter aan die binnekant van al twee snye ..."
Sirene fluister deur die akasia
2026-07-22"Wortels drink diep uit dorre grond,
gee skadu aan grassade en herinneringe
in ’n landskap wat alles toets en breek."
Children as tender as paper hats
2026-07-22"paper hats,
like tender lullabies,
never found a growing head
to wear them"
Persverklaring: Handwoordeboek van die Afrikaanse Taal (HAT)
2026-07-22Maskew Miller Learning (MML) stel met trots die nuwe tuiste van Afrikaans se bekendste verklarende woordeboek bekend.
An investigation into the explanation for the complex relationship between users’ level of qualification and their experience of plain language documents
2026-07-22"Burger suggests that participants with a higher level of qualification have more experience with the types of documents tested, and therefore have more knowledge to evaluate the documents critically. In the current study this hypothesis is tested using qualitative data to analyse carefully the nature of this relationship."
