
Foto: Canva
Jaarbegrafnis
die jaar kom traer aan
keer telkens terug
na pit
vrug
of droë loot
deur my venster
stoet rooi ligte deur die reën
sit silwer druppels aan my ruit
die witoorlaksman korrel
sy seën op ’n lamppaal uit
0
Foto: Canva
Jaarbegrafnis
die jaar kom traer aan
keer telkens terug
na pit
vrug
of droë loot
deur my venster
stoet rooi ligte deur die reën
sit silwer druppels aan my ruit
die witoorlaksman korrel
sy seën op ’n lamppaal uit
0