Staan op trou

  • 0

Foto: Canva

Staan op trou

’n Fraaie bruid van Alkantrant
Staan op trou met Jan-Jacob Brand
        “In my kerk, o nee,”
        Raas Doom Hans du Preez,
 “San du Randt, jy’s dan erg pregnant!”

  • 0

Reageer

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


 

Top