Pasgelaai
Dansende digters by Spier
2013-02-18 Die Dansende Digtersfees / Dancing in Other Words, is 'n internasionale fees van digters en digkuns wat op Vrydag 10 en Saterdag 11 Mei 2013 op Spier, buite Stellenbosch, gaan plaasvind.Seminaaruitnodiging: Afrikaans het vele gesigte
2013-02-18 UJ se Departement Linguistiek, Departement Afrikaans en die ATKV nooi u vriendelik uit na ’n seminaar oor taaldiversiteit.Charl du Plessis, Suid-Afrika se "Piano Man"
2013-02-15 "Charl du Plessis is ’n talentvolle pianis uit eie reg. Hy is ook bekend daarvoor dat hy al 13 jaar lank Nataniël se begeleier is. Naomi Meyer het hom oor sy loopbaan uitgevra."LitNet-leeskeuses: Vrydag 15 Februarie 2013
2013-02-15 Chrizane se leeskeuses vir die dag: Vrydag 15 Februarie 2013Hoekom Protea Boekhuis hul naam aan die gesprekke koppel
2013-02-15 Naomi Meyer het vir Nicol Stassen, besturende direkteur van Protea Boekhuis, gevra waarom Protea Boekhuis besluit het om hul naam te koppel aan die godsdiensgesprekke by die Woordfees wat nou nie meer amptelik deur Kerkbode geborg word nie.
Ek het gewonder oor daai koeksnybroeke in Israel??
2013-02-15 G'n wonder die Hooglied-lofsange was so melodramaties kwistig oor seks en lyf nie.
Ekonomiese groeikoers in SA moet meer wees as inflasiekoers
2013-02-15 Vir 'n ontwikkelende derdewêreldlandjie, sal SA se ekonomiese groeikoers vinnig meer moet word as die inflasiekoers! So ook om voortdurend werk vir groeiende populasie te kan skep.
Verdere vrae aan Varkspek???
2013-02-15 As ek nou die Varknek verstaan dan is dit JA, Italia is korrup MAAR SA is meer korrup, is dit korrek???Stefan Temmingh: Suid-Afrika toer 2013
2013-02-15 Die Suid-Afrikaanse musikant, Stefan Temmingh, wat beskou word as een van die wêreld se voorste blokfluitspelers, besoek Suid-Afrika eersdaags vir ‘n nasionale toer.
Pad vorentoe vir SA
2013-02-15Die EU is inderdaad die probleem. Korrup, en nou bankrot. SA moet WEG van die EU af. Ons moet uitvoer na die res van Afrika toe.
Kenia, nog 'n kak Afrika land ...
2013-02-15 En ek krap kop? Ek meen, hoe kan Afrika bly groei teen rekordtempo, maar die weste verval teen 'n ewe snelle pas?
Moderne boekgeleerdheid
2013-02-15 Geleerdes en ongeleerdes gee voor dat hulle alles weet van gebeure wat in boeke beskryf word, en wat plaasgevind het voor boeke bestaan het.
Veritas
2013-02-15 sjatan kannittie kleinkry: God’s Ewig V’rbý,elim’neer dus sov’l Siel, G’wete, ’s moontl’k,
submissiveer Mens, v’rduiwels sup’r-sieklik,
prooi nie versus korrupsie, v’rderf kan stry
Vakbonde vs boere?
2013-02-15 Die pad vorentoe is om arbeid mede-eienaars in die oes te maak, sodat hul salaris van hul tasbare inset en uitset afhang.
