Pasgelaai

LitNet: Jou geliefde

2013-02-13 Hierdie week op LitNet: Hoe gemaak as jy en jou maat se behoeftes verskil? Feeste om na uit te sien en wen die "MasterChef SA" kookboek as jy op LitNet kommentaar lewer!

2013-02-13 Draai daar al jare lank ’n storie in jou kop, of teister karakters jou om hul verhaal te vertel? Dan is nou die tyd vir aksie: Dis jou kans om jou Afrikaanse roman by die land se grootste en suksesvolste uitgewery te publiseer.

NB-Uitgewers soek die volgende Groot Afrikaanse Roman

2013-02-13 Draai daar al jare lank ’n storie in jou kop, of teister karakters jou om hul verhaal te vertel? Dan is nou die tyd vir aksie: Dis jou kans om jou Afrikaanse roman by die land se grootste en suksesvolste uitgewery te publiseer.

Verfynd

CM 2013-02-13 Onverkrampte gemoedelikheid is ’n rare heerlikheid.

Strewe

CM 2013-02-13
Met simbole van moordtuie om nekke en in voorportale word gehunker na geluk in die bloed en drek van die verlede.

ilwimi

Jacobus Faasen 2013-02-13 word elk woord ma’ mos nette stuk taal, vorm,
sup’r-ultra-dinamies, persepsie, re lingua-teorie,

Mees korrupte plekke ter aarde ...

Francois Williams 2013-02-13
Wanneer ingeligte mense korrupsie bespreek, dan sal een van die heel eerste plekke onder bespreking uiteraard Italia wees.

Ah yes | Oh no

Adriaan 2013-02-13 When you arrive at the base of a volcano covered in blocks of stone like some shoddy pyramid you are received next to the escalator by an usher, a friendly fellow saying mostly nothing.

ANC Adel

CreativeSpark 2013-02-13 Dis die soort van adel wat mens trots maak om 'n ware Suid-Afrikaner te wees, nie 'n halfwas-halfnaatjie Ozzie of Kiwi nie, maar volbloed Afrikaner !!

'n Valentynsode aan ou Melt Myburgh ...

Yuri Thumbran 2013-02-13 Jislaaik ou Melt. Lyk jy word een keer ’n jaar weggesluk deur die Woordfees – dan ontpop jy in of ander alien-weefsel wat ons aardlinge as vreemd beskou.

Geheuekies 15 en 16

Jan Rap 2013-02-13 "Nee man," sê ek, "dis lekker daar in die water" en ek voel hoe verstyf sy grepie soos ons nader aan die water kom.

Fokusberoep: Onderwyseres

Charlotte van der Merwe, Naomi Meyer 2013-02-12 Wil jy ’n onderwyser word vir leerders in die vroeë grondslagfase? Charlotte van der Merwe vertel wat dit beteken. 

Denzel Washington dra Flight

Suzette Myburgh 2013-02-12 "Dan kom die werklike drama: weens ’n opening wat nie behoorlik gesluit het nie, begin die vliegtuig by een vlerk opbreek. In ’n uiters spanningsvolle toneel kry Whip dit wonderbaarlik reg om ’n noodlanding te doen ..."

The Sessions is iets baie besonders

Suzette Myburgh 2013-02-12 "Die fliek sentreer om sy verhouding met sy versorgers (eers Amanda, op wie hy verlief raak, en dan die Chinese Vera), die Katolieke priester, vader Brendan, by wie hy gereeld gaan bieg en raad vra, en Cheryl, die sekssurrogaat."

Gustaf Pienaar herdenk die mypale van ons regsgeskiedenis met Regsalmanak

Gustaf Pienaar, Naomi Meyer 2013-02-12 Waar kry Gustaf Pienaar sy idees? Naomi Meyer vra vir die man wat die werklikheidsverhale só vertel dat dit vreemder as fiksie klink, wie hy is.

LitNet-leeskeuses: Dinsdag 12 Februarie 2013

Chrizane Geldenhuys 2013-02-12 Chrizane se leeskeuses vir die dag: Dinsdag 12 Februarie 2013

Ons behoeftes verskil. Wat nou? (Advies van seksterapeut)

Sonia Joubert Academic research 2013-02-12

Ons behoeftes verskil. Wat nou? (Advies van seksterapeut) 

ABSA KKNK 2013 Kuns: Voorwoord deur Sandra Hanekom

2013-02-12 Die Visuele Kunsprogram vir 2013 fokus op die rol van die kunstenaar as boodskapper vanaf die onderbewussyn of onderwêreld.

ABSA KKNK 2013: Rondleidings

2013-02-12 Woon gerus die daaglikse kunsrondleidings en besprekings deur Sandra Hanekom, die Visuele Kunskurator, by vir ’n meer deurdagte en holistiese ervaring van die uitstallings.

ABSA KKNK Feeskunstenaar Diane Victor: No Country for Old Women

2013-02-12 Diane Victor “praat” deur haar werke; haar “woorde” ontbloot die bogtery, onheil, ellende en duisternis wat skuil in die menslike hart.
Top