Pasgelaai

ABSA KKNK 2013 Kuns: Befoxycated, etc.

2013-02-12 Met die Befoxycated, etc.-uitstalling vier Annelie van der Vyver die verhouding tussen verskeie generasies en hulle foksterriërs.

Mari Bosman en die koms van Storievrou

Henry Cloete, Mari Bosman 2013-02-12 "Ek het baie min respek vir deesdae se 'jy braai ek maak slaai'-nonsens. Ek waardeer musiek met ’n dieper betekenis – kunstenaars wat talent het en nie net ’n CD probeer maak nie. Ek mik om die Afrikaanse musiekbedryf liedjies te gee met betekenis, waarmee hul kan aanklank vind."

kykNET se Kokkedoor is op pad

Henry Cloete 2013-02-12 "Om oor onthoukos te praat is ’n intieme storie, ’n verhoudingsaak. Wanneer mans oor hierdie kos praat, word hulle so week soos babahondjies."

Adam Tas drink, dig en eet by die US Woordfees

Gerdus Senekal, Carel Taljaard 2013-02-12 "Adam Tas voel dat die taal nie bedreig word nie, maar wel ’n verandering ondergaan. Soos by enige ander taal vind daar gereeld ontwikkeling plaas, en eerder as om te sê Afrikaans is bedreig, glo ons dat Afrikaans ’n groeiende taal is."

Sanlam Sing 'it finalis-onderhoud: Dawid Schalk van Vuuren

Gerdus Senekal, Dawid Schalk van Vuuren 2013-02-12 "Ons lewe in ’n siniese tydperk wat daarvan hou om afbreuk te doen aan gevestigde idees, norme en tradisies, maar ek voel die presiese teenoorgestelde. Waar is die romanse?"

’n Ondersoek na die waarde van historiese fiksie: drie geskiedkundige romans in oënskou geneem

Gerda Taljaard-Gilson 2013-02-12 "Skrywers herwin nie die verlede net om sekere gebeurtenisse in herinnering te roep nie, en lesers lees nie geskiedkundige romans net om vermaak en ingelig te word nie."

Fokusberoep: Nuusleser en televisieaanbieder

Tracey Lange, Elzette Steenkamp 2013-02-12 Wil jy ’n nuusleser of televisieaanbieder word? Tracey Lange vertel wat dit beteken.

WOW word tien

Fiona van Kerwel, Elzette Steenkamp 2013-02-12 "Die Woorde Open Wêrelde-jaarprojek van die US Woordfees, wat reeds sedert Oktober 2003 aangebied word, is een van die Universiteit Stellenbosch se grootste skooluitreikprogramme, met ’n wye reeks projek-aksies."

Die Afrika Pous??

Francois Williams 2013-02-12 Om die katolieke kerk 'n monsteragtige dinosourus te noem is natuurlik helemaal onvoldoende, dis veel erger.

Waarde van geslagsdele in Sa?

Hans Richardt 2013-02-12 Platvloers

Afgeleerde insig

CM 2013-02-12 Logiese denke is ’n natuurlike aanleg wat deur opvoeding vernietig word.

papsak-aluta

Jacobus Faasen 2013-02-12 strydsie virrie taal, of vir ‘ilwimi’,
aaire vir eie, Eie, Naast’, eg reg,
mede-Mens, mede-spreker, t’veg,
niks glattie soos Mens’t sou sienie

Lyflose genot

CM 2013-02-12
Ook maar goed dat diegene wat ewig gaan lewe dit sonder ’n lyf gaan doen ...

Is 'patriotisme' nie net voorstedelike legende tans in SA?

Hans Richardt 2013-02-12
Ek dink dat patriotisme deesdae van jou politieke party affiliasie afhang?

SA het van Doeners na 'small time' praatkultuur verander?

Hans Richardt 2013-02-12 Die enigste kenmerk wat Suid-Afrikaners gewild gemaak het, was hul kwaliteit werk en vasbyt!

Die hart van 'n taal

Cornelius Henn 2013-02-12 Gun my asseblief die geleentheid om weer so met 'n Kaapse draai by my volgende vrae te kom.

Israel en die Balfour-verklaring

Johannes Comestor 2013-02-12 "Wat nie betwyfel kan word nie, is dat baie indiwidue en instansies meegewerk het om Israel tot stand te bring, te ontwikkel en voortdurend teen vernietiging te beskerm."

Wetenskap-vraestel (Fisika): Februarie/Maart 2012

LitNet Notas, toetse en vraestelle 2013-02-11

Hersien graad 12 fisika met behulp van hierdie Afrikaanstalige vraestel.

LitNet-leeskeuses: Maandag 11 Februarie 2013

Chrizane Geldenhuys 2013-02-11 Chrizane se leeskeuses vir die dag: Maandag 11 Februarie 2013

Geskiedenis-vraestelle: Februarie/Maart 2012

Notas, toetse en vraestelle 2013-02-11

Hier is skakels na die Afrikaanstalige vraestelle en memorandums van 2012 se Februarie-/Maart-eksamens (graad 12).

Top