US Woordfees-fotoblad: Feeskunstenaar en Sasol Kunsmuseum

  • 0


Kuns: Wim Botha
Solopsis V
 
Foto: Izak de Vries
Foto: Izak de Vries
Foto: Izak de Vries

 
ATKV Skilder met Woorde
 
Dit is reeds die derde jaar dat skilders, digters en musiekkunstenaars se werk saam-saam aan die publiek opgedis word. ’n Gedig, wat voorgelees word, word langs ’n skildery geplaas. Dit is donker in die saal en die publiek volg die skilderye en gedigte deur ligte te volg wat aan- en afgaan. Slegs een skildery en gedig word op ’n slag belig. Die publiek hóór dan die gedig, luister na die klankbaan, lees die gedig en bestudeer die skildery.
 

Hier is Pauline Gutter se skildery Ooggetuie met Tom Gouws se gedig “roepman” – saam met ’n toeskouer (regs onder). Nita Cronjé was die kurator van Skilder met woorde III.

Foto: Izak de Vries
Foto: Charlene Morkel

 
Ander kuns
 
Liza Grobler, in samewerking met eerstejaarstudente, het hierdie kunswerk,
getiteld Waarheid en Digting, 2013 geskep.
Foto: Izak de Vries
'n Besoeker kyk deur 'n vergrootglas 'n skildery.
Foto: Chrizane van Zyl
Foto: Chrizane van Zyl
Foto: Chrizane van Zyl
Feesgangers blaai deur die Sasol Kunsmuseum se besoekersboek.
Foto: Chrizane van Zyl

 

Nog foto's:

Algemeen
Boeke en skrywers
Diskoers: RSG Praat Saam
Kuns: Clare Menck se post scriptum by die US Woordfees
Musiek
Neerlandistiekdag
Op die spoor van 'n jeugboekskrywer
Plataankafee en De Vette Mossel
Sing'it liriek werkswinkel

Teken in op LitNet se gratis weeklikse nuusbrief. | Sign up for LitNet's free weekly newsletter.

  • 0

Reageer

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


 

Top