Pasgelaai
God se openbaring van Homself aan die mens
2013-02-07 God is egter op geen manier ‘skugter om na vore te kom’, nie. Ons as ware gelowiges weet dit want ons het kontak met God en HY figureer in haas elke aspek van ons lewens op een of ander wyse.
God teenoor wreedheid
2013-02-07 Agnostici is geneig om, wanneer hulle dink dit hulle pas, insidente uit die natuur voor te hou en dan te sê dit is wreed en ’n aanduiding dat die Liefdevolle Godheid nie bestaan, nie, maar dat dit die resultaat van Darwinistiese tipe evolusie is.Anna word deur 'n ramp getref
2013-02-07 "Wat ek eintlik wil s?: almal het ’n werkie gehad, almal het geëet op die plaas."LitNet-leeskeuses: Woensdag 6 Februarie 2013
2013-02-06 Chrizane se leeskeuses vir die dag: Woensdag 6 Februarie 2013Red Hot Chili Peppers melt Cape Town faces
2013-02-06 "Frontman Anthony Kiedis seemed shyish in between songs, though certainly not during – when not clutching the mic, he was jumping about like someone who’d just discovered rock ‘n roll an hour before."Awakening the Lion: Hoe die hofsaak teen Walt Disney gewen is (en 'n boek geword het)
2013-02-06 "Dit handel eintlik oor méér as 'n liedjie. Dit handel oor die regstel van 'n sosiale onreg, die beskerming van ons mense se regte en die stryd om erkenning. Dit veroorsaak dat die uiteinde van die saak amper nog soeter is."Sanlam Sing 'it finalist interview: Nicki Sutherland
2013-02-06 "You get hurt and say that you are never going to allow yourself to be that vulnerable again. But it’s inevitable because we want to feel, even when we try to fight it out of self-preservation."Sanlam Sing 'it finalis-onderhoud: Jo Folscher
2013-02-06 "Dit wat mense so belangrik ag, is dikwels uiteindelik niks meer as wolke wat voor die son verdwyn nie. Dit gaan ook vir my oor mense wat hulself beter as ander ag, maar so baie keer in ‘n vorm van sosiale waansin lewe."Sanlam Sing 'it finalist interview: Matt Rose
2013-02-06 "Being in love, or experiencing "that kiss", can turn our worlds upside down. The basic message is that it doesn't matter where a kiss takes place, if it’s meaningful everything else falls away."Haikoe-kompetisie: Wenner aangekondig!
2013-02-06 Daar kan net een wenner van die vet boekpakkie wees. En die wenner is ...Pieter W Grobbelaar: 25/12/1930 – 19/01/2013
2013-02-06 "Met sy reuse-intellek, ongelooflike algemene kennis, droë humorsin en bowenal sy diepgaande vakkennis het Pieter W Grobbelaar nie net boeke en artikels geskryf nie, maar ook jongmense help vorm wat op húlle beurt weer bydraes kon lewer, en sodoende ’n rimpeleffek uitgestuur wat nog lank sal bly uitkring."LitNet: 'n beter leeservaring
2013-02-06 LitNet is deurlopend besig om te vernuwe om jou leeservaring te verbeter. Lees hier wat het onlangs op LitNet verander.
Skepp’rsliefd’
2013-02-06 realiteit, sjerieus, in situ, verifieerb’r waarheid,sosio-eko-speelveld so all’r-ultra-sup’r-ong’lyk,
G’wete-loosheid, min reik lieflik, liefd’vol, uit,
t’rwyl “Duiw’lspiek”, buurt, berg, ikonies pryk
Geloofverslaafdes?
2013-02-06 Ek voel niks vir geskoktes wat skynbaar nie van vryheid van spraak en geloof gehoor het nie ...
Jerusalem-sindroom op LitNet?
2013-02-06 Jerusalem-sindroom is erkende psigiatriese afwyking in Israel. Wat is dié Jerusalem-sindroom?
Vir Thomas oor sy kommentaar op my brief van 4 deser
2013-02-06 Ek gee ook toe dat dit verkeerd is van my om te sê jy het jou beywer vir die gemors.
Afrikaanse idiome
2013-02-06 Ek is op soek na verwysings / beskrywings van die idioom: Trek aan die kortste end.
