Pasgelaai
LitNet se biegruimte
2013-02-06 Mense het nodig om te bely. Soms retrospeksie te doen. Almal van ons steek iets weg. Sommige wil van hul probleem ontslae raak, terwyl ander genot daaruit put om met hul storie te skok.
Afrikanerskap: ’n Voortrekkererfenis
2013-02-06 Verskoon asseblief my nuuskierigheid - met alle respek; waarom onderskei julle here nie soos dit hoort onder meer tussen die Kaapses en die Boere nie?
Louis Luyt
2013-02-06 Ek het hom ervaar as eerlik en opreg. Hy het na jou insette geluister, saamgestem of verskil. Hy was oop vir oortuiging en het ieder en elk se mening respekteer.Luciano Floridi oor die inligtingverskynsel
2013-02-06 "Inligting voed die gees. Dit is verbasend hoe baie geld en tyd mense deesdae bestee om die toevloei van inligting te verseker."Saguaro-kaktus
2013-02-05"In die Sonoranwoestyn
staan die kaktusse
soos danseresse
met hulle arms
in vrolike posisies."
LitNet-leeskeuses: Dinsdag 5 Februarie 2013
2013-02-05 Chrizane se leeskeuses vir die dag: Dinsdag 5 Februarie 2013Suidoosterfees 2013: The Orange Earth
2013-02-05 "Johnny Adams word gedurende die apartheidsjare daarvan beskuldig dat hy ’n bom geplant het wat ’n jong blanke dogtertjie se lewe geëis het."Nuwe Stories 2013-onderhoud: Nanette van Rooyen
2013-02-05 Nanette van Rooyen gesels oor die kuns van kortverhale skryf.Vrouestemme oorheers digterswêreld
2013-02-05 Nasionale Gedigtedag 2013 het vir ’n dubbele verrassing gesorg. Op Donderdagaand 31 Januarie is Anne Vegter (54) aangekondig as die opvolger van Ramsey Nasr. Sy is die eerste vroulike Dichter des Vaderlands.Rapport se beriggewing oor skoolgeweld 1994–2011: ’n multidimensionele sosiale probleem
2013-02-05"Berigte oor skoolgeweld wat in Rapport verskyn het, toon ’n redelik volledige beeld van skoolgeweld in Suid-Afrika"
Pitkos uit die Barakat
2013-02-05 Barakat is die Arabiese naam vir ’n seëning. “Dis gewoonlik ’n kospakkie wat iemand vir jou na ’n groot feesviering gee, met padkos om huis toe te vat.Ons behoeftes verskil. Wat nou? (Advies van huweliksberader)
2013-02-05"Ek onthou toe ek ’n kind was, het ek vir ’n ruk by my grootouers op die plaas gewoon. Saans het my ouma tot laat in die nag solitaire by die eetkamer tafel gesit en speel. Doodmoeg – sy’t die hele tyd gesit en gaap, maar speel het sy gespeel. Eers later, toe ek self getroud is, het ek gesnap dat sy eers heeltemal seker wou maak dat my oupa vas slaap voordat sy by hom in die bed klim."
Bidsprinkaan roep digte teks tot lewe
2013-02-05 "Die kyker word dan meegevoer na die land van Heitsi-Eibib, van die goeie god Tsui-Goab en die bose Gaunab, die bidsprinkaan en die stapels klippe wat die verloop van die geslagte en reisigers uitbeeld."
o wee
2013-02-05 ontkenningsonkunde, Self-destruksie, NDR-pedagogie,alles hang af, wie’t hanne ’p staatskas, in hegemonie,
Teoloë en predikante
2013-02-05 Ek het groot simpatie met predikante en teoloë wat in ons materialistiese wêreld 'n boodskap moet bring om 'n bietjie balans aan ons skeefgetrekte waardes te gee.
Vir Henk Seymore
2013-02-05 Die stryd om die behoud, en uitbreiding natuurlik, van Afrikaans lê my na aan die hart en ek sal graag met jou in gesprek wil tree ... dis nou sodra ek uitvind wat presies jy wil sê.
Main Reef
2013-02-05 "Toe hy by die verkeer aansluitin iemand se veilige volgafstand
het hy dalk aan die kranksinnige gedink
by ’n hospitaal langs Main Reef ..."
