Pasgelaai
’n Ope brief aan my psigiater oor my vermeende kettieprobleem
2013-01-30 Jannie Pretorius het moontlik 'n probleem. Dis nie spekskiet nie, dis 'n kettieprobleem.13 poskaarte van ’n posverlater
2013-01-30 Bibi neem afskeid van haar pos by LitNet en al die mense wat dit die moeite werd gemaak het.LitNet-leeskeuses: Woensdag 30 Januarie 2013
2013-01-30 Chrizane se leeskeuses vir die dag: Woensdag 30 Januarie 2013Top 13: Die Groot Afrikaanse Haikoe-kompetisie
2013-01-30 Hier is die finaliste in ons haikoe-kompetsie!Nuwe Stories 2013-onderhoud: PJ Haasbroek
2013-01-29 PJ Haasbroek gesels oor die kuns van kortverhale skryf.Nuwe Stories 2013-onderhoud: Jeanette Ferreira
2013-01-29 Jeanette Ferreira gesels oor die kuns van kortverhale skryf.LitNet-leeskeuses: Dinsdag 29 Januarie 2013
2013-01-29 Chrizane se top vyf leeskeuses vir die dag: Dinsdag 29 Januarie 2013Cape Town Electronic Music Festival
2013-01-29 2013 sees CTEMF proudly welcoming its first International guest, non other than Richie Hawtin.Brief aan Wilhelm – Sondag 13 Januarie 2013
2013-01-29 "Ek wonder weer wat maak dat ’n jong man wie se ouers sendelinge is, saam met sy broer ’n ou man katswink slaan en hom dan, volgens Die Burger en Rapport, uitmekaar sny terwyl hy nog lewe?"The Orange Earth: "Small's identity as an intellectual shines through the script ..."
2013-01-29 "So in our production we have inserted a fictional version of Small himself; the production concentrates on exploring the struggles of an author who uses words and ideas as a means of resistance, not bombs ..."
kwasi-pseudo-skyn
2013-01-29 waarskynlik val als, ja, lat’r, duie in,G’wete almiskie, nimm’r ooit herwin,
Nuwe Stories 2013-onderhoud: Harry Kalmer
2013-01-29 Harry Kalmer gesels oor die kuns van kortverhale skryf.Pynstiller – Op soek na die verlossing
2013-01-29 #cuttingforbieber was 'n blufspul, maar selfskending is geen grap nie. Fanie Viljoen skryf hier oor sy grafiese Facebook-verhaal, Pynstiller, en oor watter grense die skrywer mag oorsteek.Nuwe Stories 2013: Wenke van Afrikaans se kortverhaalkenners
2013-01-29 Gerdus Senekal gesels met van Afrikaans se mees gevestigde kortverhaalskrywers; deels as bondige bestekopname van die kortverhaalkuns en deels om aspirant-skrywers se kreatiewe denke bietjie vonk te gee.Steve Hofmeyr gee gas: Kapabel is 'n eerlike vertelling oor die leuenagtige
2013-01-29 Sy jongste bydrae tot Afrikaanse fiksie heet Kapabel, waarin interessant genoeg iets van Agter elke man terugkeer.
“isiAfrikaansch”
2013-01-29 onsubtiel, illegitiem, pseudo-superioriteit,onkund’-ontkenningskund’, nuw’ tipe wind,
“Duiwelspiek”-siek, Homo Sap-Sap se kind,
lynreg-opponent v’n Vryheid, G’regtigheid
