Fransjohan Pretorius resenseer SW Breytenbach se Koedoesrand-kronieke: Die verhaal van Meester in sy eie woorde. (Boeke24)
André Brink gesels met NPR Books oor die uitdagings wat die skryf van Philida meegebring het.
Luister na die onlangse potgooi-klankgreep van RSG se Vers en Klank-program – Elizabeth Eybers se gedigte word voorgelees.
Die digter Simon Armitage gaan 260 myl ver stap en gedigte voorlees in ruil vir kos en slaapplek. (nydailynews.com)
Jy kan ook deel wees van Toni Morrison se Google+ digitale tekensessie. Die Amerikaanse skrywer gaan vandag op Google Play met haar aanhangers oor haar nuutste roman, Home, gesels ter viering van Swart Geskiedenis-maand. (Google+)

Gister se Boekenuus gemis? Klik hier.
Teken in op LitNet se gratis weeklikse nuusbrief. | Sign up for LitNet's free weekly newsletter.

