Pasgelaai
Vir Thomas (en sommer George ook) oor sy opmerking
2013-01-25 Dag Thomas, ek verwys na jou brief onderaan aan my brief van so dag of wat terug.
Jan. “The crazy mixed up kid”
2013-01-25 Ek kom nie agter dat enige Engelman beswaar opteken, soos die fanatiese Afrikaanse-gekkegrensers nie, wanneer hulle hul kinders na anders-talige skole toe stuur, soos heelwat van hulle dit wel doen.
Antwoord aan George Claassen
2013-01-25 Jou opmerkings onderaan my twee briewe van so 'n dag of wat gelede verwys.
Saartjie se NG Kerk-storie
2013-01-25 Sy het vanuit haar kerk weggeloop en na iets anders emigreer. Loop die NG Kerk werklik leeg?Nuwe Stories 2013-onderhoud: Riana Scheepers
2013-01-25 Riana Scheepers gesels oor die kuns van kortverhale skryf.Om die dood te vrees of nie
2013-01-25 Sy aanvangsin het bekendheid verwerf: "I don't believe in God, but I miss him."24 Januarie 1967: Hendrik Verwoerd en die "vuige moerasland van primitiewe wraak- en haatgevoelens"
2013-01-25 "Op 24 Januarie 1967 – 46 jaar gelede – is regter Van Wyk se verslag in die parlement (die einste plek waar Verwoerd gesterf het) ter tafel gelê."
Verifieerbaar Waar
2013-01-24 sints Van Riebeeckstyd’s Mens, stellig, Paradys kwyt,Eerste Mens onb’taaml’k, yt eie Hys, vrou-’n-al, yt-
Onplesierige suurbek Perdebytjie
2013-01-24 Gee my die oorspronklike vloekwoorde waaroor jy blykbaar beskik en ek sal dit gebruik.
Self-destruksie
2013-01-24 moeilik balans t’b’hou: Mens vir hulpbron, Naaste afknou,vyand litigeer, elimineer, sonner formaliteit, of graf t’grou,
Is ek 'terroris' as ek grondwet onderskryf?
2013-01-24 Is ek 'terroris' as ek SA Grondwet onderskryf?
Is jy 'verregse terroris' as jy op internet surf?
2013-01-24 Ek wonder oor vryheid van media en dan ook privaatheid van individu se selfoon by selfoonmaatskappye?
miljuisende se moedertaal
2013-01-24 sou voorheen onn’rdrukte voortgaan, m’t verwys na “isiBhulu”,sonn’r lat goewerment ’t sien, b’sef: taalgelykheid’s nie herstel,
Vryheid van keuse vs soomlose amalgamadie?
2013-01-24 In soomloosheid verwagtinge, is daar weereens geen vryheid van keuse nie! Vir my is die punt in dit, 'you can't right a wrong, with another' baie waar.
Vir Angus oor die grappie
2013-01-24 Ek verwys natuurlik na die grappie – in my brief van 18 deser – wat jy wil hê ek in Afrikaans moet vertaal.
Wit separatisme wêreldwyd?
2013-01-24Ek dink die SA-media kan gerus ophou om wit Afrikaanssprekendes as enigste wit separatiste in die wêreld voor te hou.
