Pasgelaai

Somerset Maugham herbesoek

Johannes Comestor 2013-01-22 Wat opval, is dat Maugham se opvattings in sy sewende dekade nie verander het nie.

Sport se doodskis

Yuri Thumbran 2013-01-22 Sporthelde het koning gekraai in amateurdae.

Marikana – Keerpunt in vakbondmag

Jaco 2013-01-22 "Die vakunie-base loop weg met ‘n glimlag op hul bakkies, tevrede hulle het ‘n oorwinning behaal."

2013 Feesprogram: LAPA Uitgewers

LAPA Uitgewers 2013-01-22 Kyk na al die boekkuiers en gesprekke wat LAPA Uitgewers by die US Woordfees aanbied.

LitNet-leeskeuses: Dinsdag 22 Januarie 2013

Chrizane Geldenhuys 2013-01-22 Chrizane se top vyf leeskeuses vir die dag: Dinsdag 22 Januarie 2013

Wen met die Exclusive Books Summer Sale

2013-01-22 Lewer kommentaar oor die boek(e) wat jou lewe verander het en wen R500!

Comment about which book(s) changed your life and win R500!

Foto's: Woordfees-programbekendstelling

Henry Cloete, Chrizane Geldenhuys 2013-01-22 LitNet het foto's geneem by die programbekendstelling van 2013 se US Woordfees.

Dis donker maar ook plesierig In die land verby donker

François Bloemhof, Naomi Meyer 2013-01-22 Francois Bloemhof, bekend vir sy rillers en grillers en skrywer van In die land verby donker, vertel vir Naomi Meyer hoe om kinders te laat skrik. 

Fokofpolisiekar-lede: 'Tien jaar het my geleer ...'

Henry Cloete 2013-01-22 "Ek't geleer dat as mens in ’n band wil speel moet dit almal in die band se eerste prioriteit wees en dat ’n mens nie boere in Nelspruit met ys gooi nie."

Woordfees 2013 se projekbestuurder vertel meer ...

Henry Cloete 2013-01-22 "Om eerlik te wees, die positiewe energie en adrenalien laat berge soos molshope lyk."

Oxford Afrikaanse Skoolwoordeboek "bewaar Afrikaans deur skoolonderrig te ondersteun".

Phillip Louw, Naomi Meyer 2013-01-22 "Ek dink byvoorbeeld dat die fokus op Afrikaans by die Universiteit van Stellenbosch tans baie mense se aandag aftrek van ’n veel belangriker saak – die voortbestaan van Afrikaans en die uitbou van die ander amptelike tale as onderrigtale op skoolvlak. Ek sou graag wil sien dat meer akademici en belangegroepe hulle intellektuele energie hieraan bestee."

Teen sex law: what changed and why?

Samantha Waterhouse, Naomi Meyer 2013-01-22 "Unfortunately the criminalisation of consensual sexual acts between adolescents, which has been the status quo in this country for decades, has not been shown to have any effect in preventing sexual activity between consenting young people. It does not prevent young people from choosing to engage in sex, nor does it provide them with the tools they need to make healthy decisions."

LitNet-leeskeuses: Maandag 21 Januarie 2013

Chrizane Geldenhuys 2013-01-21 Chrizane se top vyf leeskeuses vir die dag: Maandag 21 Januarie 2013

Selfuitbeelding en Facebook: ’n estetika van verdwyning?

Amanda du Preez 2013-01-21 "Die selfportret beleef tans ’n oplewing aanlyn en word deur sommiges selfs as die volkskuns van die digitale era bestempel."

Eenstop-naslaanbron oor Woordfees 2013-Skrywers

2013-01-21 Soek jy inligting oor skrywers wat by Woordfees 2013 optree? Hier is jou LitNet-naslaanbron!

2013 Feesprogram: Chronologiese programlys

2013-01-21 US Woordfees 2013: Chronologiese program

2013 Feesprogram: Sanlam Musiek (In ligter luim)

2013-01-21 Sanlam Musiek (In ligter luim)

2013 Feesprogram: Aan tafel

2013-01-21  Aan tafel

2013 Feesprogram: KykNet Koowee Kinderfees

2013-01-21 kykNET Koowee Kinderfees
Koop ’n dagkaartjie vir al 4 produksies op 9 Maart by Oude Libertas Amfiteater vir slegs R120!

Top