2013-01-21Die WOW (Woorde Open Wêrelde) projek, die US Woordfees se bemagtigingsprojek wat in 2013 tien jaar oud is, het in 2012 alleen die lewens van meer as 162 000 mense in sewe provinsies verryk, veral met die reuse nasionale WOW Spelfees.
Suzette Myburgh2013-01-18"Die tipiese Amerikaanse 'rednecks' word bygekom, maar strykdeur op ’n goedige manier, en die draaiboek wemel van binnepret-oomblikke, veral die slot."
Suzette Myburgh2013-01-18"Die film open met gebeure in Januarie 1865, toe Lincoln pas vir die tweede keer as Amerikaanse president verkies is. Die burgeroorlog tussen die noordelike en suidelike state is in sy vierde jaar."
LAPA Uitgewers2013-01-18"Elke maand het LAPA ’n Lekkerlit-boek gekies. Die mengsel van boeke het spanning, romanse en avontuur ingesluit. Lesers moes op LAPA se Facebook-blad ’n kompetisievraag beantwoord."
Susina Jooste2013-01-18This is not your typical recipe book, but a valuable contribution to emphasise the importance of flavour development, basic preparation techniques and basic recipes.