Pasgelaai

Jan Rap, oor Jesus en padslagtings?

Hans Richardt 2013-01-17 Vra 'n Anglikaner my in 'n geforseerde Skotse aksent: 'have you found Jesus?'

Opkomende boere en plaasonteiening?

Hans Richardt 2013-01-17 Met die vakbonde in Wes-Kaap in boerderye, sal dit dalk goedkoper wees om plase aan regering te verkoop en die 'opkomende boere' aan hul lot met klimaatsverandering en stakings oor te laat?

En Moses noch eins op de berg geklommen

Angus 2013-01-17 Die Arabiere kry al die olie en ons moet die punte van ons wat afsny?

Vir George Claassen oor die handskoenstorie

Jan Rap 2013-01-17 George is lekker uitgesproke soos dit 'n goeie joernalis betaam maar as wetenskap-joernalis moet hy seker maak hy gee BEWYSE wanneer hy hom op die politieke terrein begeef anders bly dit bloot persoonlike menings.

Hoe om 'n tamatietoebroodjie te maak

Rika Viviers 2013-01-17 "My oorlede moeder, nou ook al  langer as twintig jaar saliger, was ’n bobaas tamatietoebroodjiemaakster."

Geen tortels meer

Johann de Lange 2013-01-16 Lees Johann de Lange se jongste gedig oor van sy oudste temas: die nag, die hart, die woord.

Heildronk

Johann de Lange 2013-01-16 Johann de Lange klink ’n glasie op die omgestookte wêreld.

Wat dit vat

Bibi Slippers 2013-01-16 As jy wonder hoe dit is om 'n skrywer te wees, kyk net na die lys van skrywers wat selfmoord gepleeg het en antwoord jouself. Of lees wat dink Fitzgerald en Hemingway oor wat dit vat om te skryf.

In gesprek met ... Eddy Van Der Borght

Carina van der Walt 2013-01-16 Carina van der Walt gesels met akademici uit verskillende dissiplines uit die Lae Lande, wat hulle onvermoeibaar besig hou met Afrikaans of met Suid-Afrika. Wie is die man of die vrou agter die boek, die projek, die navorsing of op die leerstoel? Waaroor gaan die boek, die projek, die navorsing? Hoe geïnspireerd sit ’n wetenskaplike op ’n leerstoel vir bande met Suid-Afrika?

Johan Vlok Louw on Eric the Brave

JB Roux, Johan Vlok Louw 2013-01-16 "All in all, it took him twenty years to finish what would become his debut novel. Precious little of the first draft made it into the final manuscript."

Kabaal (Klankbaan) 'proe soos jou ouma se melktert'

Henry Cloete, Floris Groenewald 2013-01-16 "Mens leef tog nie net in een bui nie. En net so moet jou musiek ook seker ’n verskeidenheid probeer vertolk? Meestal is daar nie regtig ’n kwessie van balans nie."

LitNet-leeskeuses: Woensdag 16 Januarie 2013

Chrizane Geldenhuys 2013-01-16 Chrizane se top vyf leeskeuses vir die dag: Woensdag 16 Januarie 2013

Motorfietskultuur in Suid-Afrika: Van leefwyse tot leefstyl

Danie Jordaan 2013-01-16 "Die vryskutjoernalis Hunter S. Thompson se opspraakwekkende boek Hell’s Angels: A strange and terrible saga (1967) is waarskynlik die wêreld se eerste omvattende beskrywing van motorfietskultuur."

Wen met jou geheuekiekies

2013-01-16 Volgens Johann P Boshoff is dit nou die tyd vir nostalgie, en daarom het ons besluit om die jaar met 'n nostalgie-kompetisie af te skop.

LitNet: Jou Kalahari-blues

2013-01-16 LitNet: Jou Kalahari-blues

Is ek jou inspirasie Jacobus?

Hans Richardt 2013-01-16 Jou goed maak geen sin nie.

Verregse wittes is tans 'n albatros

Hans Richardt 2013-01-16 Dit is ondenkbaar dat wit nou rassisties is teen wit in SA?

Die essensie van spirituele intelligensie

Thomas 2013-01-16 Die nuutste uit die SI-kennisbron is dat dit nie alleen Jupiter se mane is wat nie van die aarde af sigbaar is nie, maar die hele Jupiter is 'n optiese illusie!

tiekit na Jena

Jacobus Faasen 2013-01-16 “Duiwelspiek”-siek-mampara, Self-onn’rdrukk’nd, instemmig,
t’n volle, g’heel-’n-al, absoluut, so, in wanopvatt’ng v’renig,

Oom Jan Rap, fôk oom!

SêNet-briefskrywer 2013-01-16 Ek het gedink oom sal my help, maar nou wil oom ons stuur na 'n soort strafkolonie. Nou kan ek sien oom is sommer 'n ou vark!
Top