Pasgelaai

Reusedwerg, kitskoffie uit bv Duitsland?

Hans Richardt 2013-01-15 As afrikane, word baie landbouprodukte na bv EU of China of Indië uitgevoer, bv koffie uit Ethiopië!

Rasintegrasie vs etniese amalgamasie in SA?

Hans Richardt 2013-01-15 Tans is SA ten volle etnies en ras geïntegreerd, tog is daar konstant verwysing na sosiale geforseerde etniese amalgamasie op rug van 'n afgestorwe ideaal?

Gelykheid en waarde?

Hans Richardt 2013-01-15 As jy jou eie selfwaarde voortdurend afkraak, agv jou eie etniese herkoms, dan sal jy ander etniese groepe voortdurend aanval met blatante diskriminasie!

onkund’-ontkenningskunde

Jacobus Faasen 2013-01-15 moerse stryd, Mens S’n, teen ultra-ong’lykheid,
van speelveld, skeidsregtersreg, Gini-variëteit,

Vir neef Jannie

Jan Rap 2013-01-15 Ek weet nie of dit vir jou 'n skok of 'n verligting gaan kom nie maar ek en jou pa is nie bloedbroers nie.

Retief se 'wetenskap' herbesoek

Kobus de Klerk 2013-01-15 Retief beweer dat ek die een is wat vir bewyse vra, so asof hulle dit nie doen of self ook daaraan onderhewig is, nie.

Plaaswerkerstakings, begin van honger in SA?

Hans Richardt 2013-01-15 Wel, die jaar het baie sleg begin! 13000 salarisse daarmee heen in mynbou, gaan ekonomie reeds knou!

Kingsley en Martin Amis (die voëls en die bye)

Johannes Comestor 2013-01-15 Sover ek kan vasstel, het ek nog nie eintlik oor Kingsley Amis (1922-1995) en sy seun, Martin (gebore in 1949), op SêNet geskryf nie.

Padveiligheid

Reusedwerg 2013-01-15 Daar word baie redes en verskonings vir die "slagting" op die Suid-Afrikaanse paaie gegee maar aan 'n oplossing vir die vraagstuk sal daar nog lank redekawel word.

David Kramer staan opsy vir die Kalahari Karoo Blues

Chrizane Geldenhuys, David Kramer 2013-01-14 Geen video kan wys wat die YouTube-sensasie Johannes Coetzee werklik met 'n blikkitaar en teelepel kan uitvoer nie. Die aalwyntapper van Herbertsdale is een van die talentvolle kunstenaars wat tans saam met David Kramer en die Kalahari Karoo Blues by die Baxter-teater in Kaapstad optree.

First organ concert series ends with a burst of young talent

2013-01-14 American organist Nathan Laube, a rising star in the classical music world, is set to dazzle Joburg residents with his inspired performances at St George’s Anglican Church on 9 and 10 February 2013.

LitNet-leeskeuses: Maandag 14 Januarie 2013

Chrizane Geldenhuys 2013-01-14 Chrizane se top vyf leeskeuses vir die dag: Maandag 14 Januarie 2013

Ideologie is verweef in tradisionele gebruike!

Hans Richardt 2013-01-14 Geen etniese tradisies en gebruike was ooit vry van ideologiese doelwitte en doelstelling nie!

nie nette ruilmiddel

Jacobus Faasen 2013-01-14 Kaapse Dokter dáí tyd al b’drywig, lastig,
virre Khoisan-aktivis, Maria-mode onnodig,
waarheid, haak-’n-steek’s lief vir sis, vir sy,
safari, Khoi-kraal toe, kort ’n gepast’ kledy

Oom Jan Rap, kan ons kom?

SêNet-briefskrywer 2013-01-14 Oom is reg, Pietie is nie so dom nie, hy is goed met somme.

Quantas, kastig die No1 lugredery!!

Francois Williams 2013-01-14 vir julle op die kuiken lopie Perth toe, hoop julle maak dit, dis een moerse eensame vlug ... vasbyt ...

Geheuekiekie

Hans Richardt 2013-01-14 Daar was tye toe baie 'vooraanstaande' wit mense in sulke sinkhuise gebly het, bv in Irene is Jan Smuts-huis.

Yuri: Koffie op straat

Reusedwerg 2013-01-14 Ek het nou nie in koffiehuise en kroeë soos neef Yuri rondgehang nie maar het al 'n hele paar soorte koffies gevat.

Hoekom is Jacob Zuma gewild?

Hans Richardt 2013-01-14 Hy bly in Inkhandla, 'n IVP-vesting, in tradisionele leier hinterland van Kwa-Zulu Natal, wat baie klem op etnies eie tradisies en gebruike van Zoeloes plaas.

Padveiligheid

Varkspek 2013-01-14 In hierdie tyd, na die nuus oor die baie sterftes op ons paaie gedurende feestyd, glo elkeen dat hy weet wat die oplossing is.
Top