Pasgelaai

LitNet Akademies: Mei 2004 – Vol 1
LW: Hierdie artikels is nie geakkrediteer nie

Yves T'Sjoen, LitNet Academic research 2007-06-13

LitNet Akademies: Mei 2004 Vol 1 LW: Hierdie artikels is nie geakkrediteer nie Inhoudsopgawe Afrikaans-wees in Afrika en die Wêreld 2000 Johan Degenaar ...

Afrikaans-wees in Afrika en die Wêreld
2000

Johan Degenaar 2007-06-13 Indien ons die tema ernstig opneem dan lei dit tot vrae oor betekenis. Wat beteken dit om Afrikaans te wees? Wat beteken dit om in Afrika te wees? Wat beteken dit om in die wêreld te wees? En onthou, wanneer dit om betekenis gaan, moet ons besef dat ...

Hibriditeit, of die baster in ons
2000

Steward van Wyk Akademies en skole 2007-06-13

We should define more clearly the trajectory and the territory of the métis, the baster, the bastard, the hybrid, the creole – Breyten Breytenbach Van die ou Grieke van Athene was daar gesê dat hulle so ’n grootse ...

Hibriditeit en die internet
2000

Joan Hambidge 2007-06-13 Die bestaan van die internet het ’n verregaande uitwerking op ons denke. Kennis kan verkry word deur op ’n enkel knoppie te kliek (search) en van webruimte na webruimte – so dansend tussen die verskillende planetestelsels – word inligting ...

Die kaart van ervaring van Japie Bikeur
2000

2007-06-13 Die kaart van ervaring van Japie Bikeur [1] 1 My praktyk as ’n professionele leser van die Afrikaanse letterkunde sou die beste omskryf kon word as ’n soeke na die afwesige en stilte. Die vrae wat ek myself dikwels afvra, is waarom is ...

Kan wit en swart saam 'n toekoms bou?
2003

Hermann Giliomee 2007-06-13 Daar is ’n ontstellende gebrek aan rasionele debat tussen swart en wit in die land. Die Parlement sit natuurlik nog steeds, die vrye pers lewer kommentaar, en by wyse van hoë uitsondering vind daar ’n indringende debat op ’n stasie van ’n toenemend ...

Kies vir jou 'n taal: Engels, liberale ideologie en rassisme
2003

Desmond Painter 2007-06-13 In hierdie driedelige artikel eksploreer ek die retoriese en ideologiese interaksie tussen alledaagse liberale konsepsies oor taal en veeltaligheid en wat ek, in navolging van Slavoj Zizek (2000), “refleksiewe” rassisme sal noem. Zizek gee ’n ...

Die oorlewing van die nie-dominante tale van Suid-Afrika
2001

Neville Alexander 2007-06-13 Hierdie onderwerp word vandag veral rondom die kwessie van die handhawing en oorlewing van Afrikaans as amptelike taal in Suid-Afrika bespreek. Hierdie feit is weer van die geskiedenis van ons land afkomstig, want blanke Afrikaanssprekende mense het ...

Plagiaat, navolging en intertekstualiteit by die vorming van literêre reputasies
2000

Helize van Vuuren 2007-06-13 “One out of ten authors of established reputation plunder recondite, neglected, or forgotten books” - Edgar Allan Poe ”Ein wenig borgen bei einem oder einigen andern zeigt Bescheidenheit; welch eine Ungeselligkeit, sich ganz ...

Die dramatiese werk van NP van Wyk Louw: met volk-wees as inspirasie
2002

Luc Renders 2007-06-13 Die kritiek van HF Verwoerd op die opvoering van Die pluimsaad waai ver of bitter begin ter geleentheid van die Republiekfees van 1966 is algemeen bekend. So ook die reaksie van NP van Wyk Louw, wat baie teleurgestel gevoel het. JC Steyn berig ...

Die Letterkundige Laboratorium van die Universiteit van Stellenbosch (1960-1984)
2000

Johann Lodewyk Marais 2007-06-13 DJ Opperman was op meer as een vlak by opleiding in skeppende skryfwerk betrokke en het ook ’n betekenisvolle inset tot verskillende soorte opleiding gelewer. Dit het nie-formele individuele opleiding aan skrywers, uitgebreide werk as tydskrif- ...

Die laaste (Afrikaanse) boek?
2003

Nicol Stassen 2007-06-13 Waar staan die Afrikaanse uitgewersbedryf en skrywers, ook ten opsigte van mekaar? Hoe word die eise van die inligtingsera (Eerste Wêreld-lesers) en onderontwikkeldheid (Derde Wêreld-lesers) in een taalgemeenskap versoen? Teen ...

Waar's die nuwe stemme in ons letterkunde?
2002

Willie Burger 2007-06-13 As ons wil praat oor “nuwe stemme”, kan ons dit nie doen sonder om na die “ou stemme” te kyk nie. Hoe sal ons immers ’n nuwe stem herken as daar nie ’n vergelykingsbasis is nie? Dit is tensy ons die “nuwe” slegs (ietwat beperkend?) ...

Die kunste en die (globale) mark
2003

Bert Olivier 2007-06-13 In Spoke van Marx (1994:56-69) waarsku Jacques Derrida teen premature/vroegtydige triomfalisme, soos byvoorbeeld die van die politieke wetenskaplike Francis Fukuyama, oor die beweerde uiteindelike globale seëviering van die vennootskap tussen ...

'n Nuwe hervorming?
2002

Sakkie Spangenberg 2007-06-13 Ek wil allereers met ’n belydenis begin. Dis een van die oudste belydenisse in die Bybel, maar dis ’n belydenis wat Jesus van Nasaret nie sou gehuiwer het om uit te spreek nie. Dit lui só: Barmhartig en genadig is die HERE, lankmoedig en vol liefde ...

Hiperteks of hipermark? LitNet en die www
2001

Etienne van Heerden 2007-06-13 Sedert hierdie stelling legendaries geword het, is ons steeds op soek na taal waarmee ons die Web kan beskryf. Soos die geval is met alle verbeelde ruimtes, is die wyse waarop die mens aan die Internet en die www — wat ek hier tesame die ...

HE Bates en die derde stroom

Hennie Aucamp 2007-06-13

Elke slot ’n weerbegin – 'n huldigingsbundel aan Abraham de Vries

2007-06-12 Vir elkeen wat geïnteresseerd is in die wyse waarop Afrikaans voortbestaan, oor die skala van kommunikasiemoontlikhede in Afrikaans, is die skaarste aan huldigingsbundels ’n kommerwekkende verskynsel.

Some of the challenges for Africa and countries of the South

Carl Niehaus Seminare en essays 2007-05-30

Friday 25th May was Africa Day. On this day every year we celebrate the birth of the Organisation of African Unity (OAU) on 25th May 1963. This article is an edited version of a lecture that I delivered at the Institute for Social Sciences in ...

Homebru 2007: 10 Quick questions to Christiaan Bakkes

Sharon Jenkings, Sharon Jenkings Skrywersonderhoude 2007-05-29

We asked the Exclusive Books Homebru 2007 authors to answer a few quick questions about the Homebru campaign and their status as a South African writer. Here are the answers of:
Christiaan Bakkes, skrywer van Stoffel se Veldnotas, uitgegee deur ...

Top