Pasgelaai
Ouma Anna?
2013-01-09 Sy het gesnuif en daar was altyd snuif en snot op haar bolip! Sy is 1 van die oumas uit die ABO!
Werklik dwars?
2013-01-09 Sopas 'n baie interessantste program van oor Max du Preez gesien op KykNET, daardie bekende skrywer van Engelse boeke oor Boeresondes, meestal gewaande Boeresondes.
spiritueel gps
2013-01-09 blameer Duiwelspiek-dissip’l, Helshoogt’-formaliseerd’r,str’ktureel g’tik, post-Bush-bossies, Self-d’str’ktiveerd’r,
Eerste 2013 uitdaging vir Kobus de Klerk
2013-01-09 Kobus sê tog nou vir ons watter universiteit bied hulle biologiese wetenskappe aan met kreasionisme as basis.
Hemp en bamboes as eko vriendelike boumateriaal?
2013-01-09 Ek rook nie dagga en eet nie bamboes nie!
Waarmee boer ek?
2013-01-09 Die mens self besluit of hy varke op hok wil hou, al dan nie. Dit is nie varke wat die probleem is, maar wel die krag van eie keuse daartoe. Varke bevuil my lewe.
Die leesmasjien, 'n tegnologiese wonder
2013-01-09 Dit is iets waarby ek sal moet aanpas; selfs gewoond aan moet raak. Ek sal my siel as 't ware moet verkoop.LitNet-leeskeuses: Dinsdag 8 Januarie 2013
2013-01-08 Chrizane se top vyf leeskeuses vir die dag: Dinsdag 8 Januarie 2013
Oestyd-skryfuitdaging: Die dak lek
2013-01-08 Lena druk haar linkerduim teen haar tandvleis. Dis rou, daar waar gister nog twee wit voortande gepronk het. Sy sug. Sy stem nie saam met die gewoonte nie, maar Kerwick het aangedring.Getuie deur Christine Barkhuizen le Roux: 'n ysingwekkende blik op Jehovasgetuies
2013-01-08 Dis ’n dapper skrywer wat enige vorm van godsdiens in ’n roman aandurf. Mense het sulke vooropgestelde en onbuigsame idees daaroor, en kyk wat het met Salman Rushdie gebeur. Maar Christine Barkhuizen le Roux is ’n vreeslose en goeie skrywer.'n Hap van die appel deur Kristel Loots: ’n heerlike huldeblyk aan chick-lit
2013-01-08 Ná ander titels, soos Lemoenseisoen en Eendagmooi, het Tafelberg weer ’n chick-lit-boek van Kristel Loots op die rak. Met ’n Hap van die appel kan ’n mens die groei sien: die fokus is minder op die liefdesverhaal, meer op familiedinamiek, identiteit en selfontdekking. En die humor is skerper, en lekkerder, maar steeds kenmerkend van Kristel.Vol draadwerk: ’n verruklike literêre reis met allerlei bestemmings
2013-01-08 Met die eerste oogopslag tref Marius Crous se derde bundel, Vol draadwerk, die leser vol in die gesig: dié interessante voorblad van ’n manlike torso gewikkel in doringdraad prikkel dadelik die leser se nuuskierigheid.Jy is in Tamatiestraat, maar dis 'n goeie ding (dis gratis gedurende Januarie)
2013-01-08 Henning Janse van Vuuren se e-boek Tamatiestraat kan gedurende Januarie 2013 gratis afgelaai en gelees word. Hy vertel vir Naomi Meyer van die binnekringe van jeugboekskryf.Die onsienlike son deur Jacobus van der Riet: Die digter as skriba en kalligraaf
2013-01-08 Hierdie debuut vorm in verskeie opsigte ’n uitsonderlike toevoeging tot die religieuse poësie in Afrikaans. Waar Sheila Cussons se gedigte vir lesers uit die Gereformeerde kerktradisie ’n venster op die Katolieke geloofsbelewenis oopgemaak het, bring Jacobus van der Riet ’n blik uit die Grieks-Ortodokse hoek.
Indringerspesies en behoud van SA inheemse diversiteit?
2013-01-08 Is diversiteit van mense minder werd in SA as die van diere en plante?
Francois Verster as jy Ted Moore status bereik, praat weer met my!
2013-01-08 Ons in Benoni het dalk insigte en kwaliteite anders as res van SA?
