2013-01-17Dit hoef nie die einde van die wêreld te wees nie. Bekyk die Departement se Afrikaanstalige wiskundevraestelle sommer vroeg vanjaar al op LitNet en spaar jou 'n ewigheid se nagmerries.
Hans Richardt2013-01-17Met die vakbonde in Wes-Kaap in boerderye, sal dit dalk goedkoper wees om plase aan regering te verkoop en die 'opkomende boere' aan hul lot met klimaatsverandering en stakings oor te laat?
Jan Rap2013-01-17George is lekker uitgesproke soos dit 'n goeie joernalis betaam maar as wetenskap-joernalis moet hy seker maak hy gee BEWYSE wanneer hy hom op die politieke terrein begeef anders bly dit bloot persoonlike menings.
Bibi Slippers2013-01-16As jy wonder hoe dit is om 'n skrywer te wees, kyk net na die lys van skrywers wat selfmoord gepleeg het en antwoord jouself. Of lees wat dink Fitzgerald en Hemingway oor wat dit vat om te skryf.
Carina van der Walt2013-01-16Carina van der Walt gesels met akademici uit verskillende dissiplines uit die Lae Lande, wat hulle onvermoeibaar besig hou met Afrikaans of met Suid-Afrika. Wie is die man of die vrou agter die boek, die projek, die navorsing of op die leerstoel? Waaroor gaan die boek, die projek, die navorsing? Hoe geïnspireerd sit ’n wetenskaplike op ’n leerstoel vir bande met Suid-Afrika?
JB Roux, Johan Vlok Louw2013-01-16"All in all, it took him twenty years to finish what would become his debut novel. Precious little of the first draft made it into the final manuscript."
Henry Cloete, Floris Groenewald2013-01-16"Mens leef tog nie net in een bui nie. En net so moet jou musiek ook seker ’n verskeidenheid probeer vertolk? Meestal is daar nie regtig ’n kwessie van balans nie."
Danie Jordaan2013-01-16"Die vryskutjoernalis Hunter S. Thompson se opspraakwekkende boek Hell’s Angels: A strange and terrible saga (1967) is waarskynlik die wêreld se eerste omvattende beskrywing van motorfietskultuur."