Pasgelaai
Wen met jou geheuekiekies
2013-01-16 Volgens Johann P Boshoff is dit nou die tyd vir nostalgie, en daarom het ons besluit om die jaar met 'n nostalgie-kompetisie af te skop.
Verregse wittes is tans 'n albatros
2013-01-16 Dit is ondenkbaar dat wit nou rassisties is teen wit in SA?
Die essensie van spirituele intelligensie
2013-01-16 Die nuutste uit die SI-kennisbron is dat dit nie alleen Jupiter se mane is wat nie van die aarde af sigbaar is nie, maar die hele Jupiter is 'n optiese illusie!
tiekit na Jena
2013-01-16 “Duiwelspiek”-siek-mampara, Self-onn’rdrukk’nd, instemmig,t’n volle, g’heel-’n-al, absoluut, so, in wanopvatt’ng v’renig,
Oom Jan Rap, fôk oom!
2013-01-16 Ek het gedink oom sal my help, maar nou wil oom ons stuur na 'n soort strafkolonie. Nou kan ek sien oom is sommer 'n ou vark!
Antwoord op Hans se kommentaar
2013-01-16 Hoe werk jy uit dat ek aan ontkenning ly as ek sê die owerhede is verantwoordelik vir padveiligheid?
Voet op die water
2013-01-16 Om jou voet op die water te sit, soos Petrus van ouds in God se Woord, kom nie maklik nie.Sogenaamde Reënboog-nasie
2013-01-16 "Die toekoms wat ek in my land sien het nie meer geleenthede en vryheid nie."Fugard @ The Fugard
2013-01-15 The Fugard Theatre is one of the venues of this year’s Suidoosterfees. Naomi Meyer asked Daniel Galloway, General Manager of The Fugard, about their involvement with the festival - and about a groundbreaking play taking place at the theatre this year.Op soek na 'n halwe sprokie
2013-01-15 "’n Mens kon jou aande lank omkyk na hul bewegings in daardie eenvoudige vertrek, ’n plek waar hulle saam ’n droom aan die maak was."Stellenbosch Wynfees 2013
2013-01-15 "Die 2013 Stellenbosch Wynfees beloof ’n keurspel van uiteenlopende wyn-ervarings vir geesdriftiges en wyngroentjies asook die meer ernstige wynkenners, insluitende ’n gala-geleentheid vir liefdadigheid, ’n liplekker tiendag-promosie by die meeste van die gebied se bekroonde restaurante, spesiale kultivar-aande, en prettige wyntoere."Wolwedans ril nog steeds
2013-01-15 "Vir die leser wat vertroud is met die radiodrama (die oue en die nuwe een), die TV-reeks en die film bied die roman nuwe insigte tot die storie."Die Boer Restaurant Teater Gig Guide
2013-01-15 DIE BOER RESTAURANT TEATER- GIG GUIDE021 979 1911 / 083 406 0111
