Pasgelaai
"She strolls along" by Luan Botha
2012-12-21 She strolled along, he’s passing bybut both hearts were too broken
Their eyes did, meet both hearts were rumbling
but pain withheld their freedom
Oestyd-skryfuitdaging: Plaaswerkers
2012-12-20 Katriena vou die wasgoed en hang dit om die draad reg langs haar. “Van waar sal my hulp kom …”"Fairies vs Demons" by Janene de Beer
2012-12-20 You left her for deadFor the wolves to feed on her flesh
A little girl who’s suppose to dream about
fairies, dreams of demons instead
"Eyes Like Gallows" by Edre Bosch
2012-12-20 As I watched you move much furtherthan my arms ever should
And I watched you move much faster
than my words ever could
"Dood van 'n musikant" deur Frikkie Janse van Rensburg
2012-12-20 Jare in die bedryf het hulle gegeeOor verre lande het sekere opgetree
Almal gehelp, geïnspireer
sonder om talent af te keer
"Die rede vir my" deur Dewald Botha
2012-12-20 Ek moes haar al gesê hetmaar ek’t altyd 'n verskoning
En dit wat jy die graagste
Oestyd-skryfuitdaging: Oestyd
2012-12-20 "Hy druk twee druiwekorrels teen mekaar, voel die beroering onder sy naeltjie. Hy gaan eendag met ’n vrou trou met sulke groot, sagte borste.""Die dae" deur Jannie Smit
2012-12-20 Ek gly my vingers tussen joune in jou regter handsteek ons tone in die koelte van die spierwit sand
Maak oop ? bottel Tassies en drink uit ? polistireen cup
En praat vir ure en ure tot die son afgang
"Decoyed composure" by Thabang Ramonwana
2012-12-20 His creeping darker thoughtssang with mortal voice unchanged in a minute, was compass round
to an uncompassionate moment
"Ash In Her Words" by Chilli Stephenson
2012-12-20 She’s purple mixtures of all that’s not goodHer shape isn’t changing
I don’t think that it could
"A Voice Of A Dream" by Emmanuel Bonoko
2012-12-20 There is a dream in me, yeah, yeahA dream to hold on to yeah, yeah
A voice within me of hope
A voice that I hold to, oh yeah
"A few weeks later" by Nommer 4
2012-12-20 Someday be togetherSomeday, maybe forever
We’ll still be lovers
We’ll still have each other
"7/11" by Asanda Mqwishi
2012-12-20 I keep doing this to myselfI ask where is the fairness?
Reasons are vague about why I’m still here
Oestyd-skryfuitdaging: Stroop
2012-12-20 "Die Toyota se neus druk hy summier tussen die wingerd in en dan dreun die trekker, hooggelaai met druiwe en net een lig flikkerend, verby. Dis oestyd."Oestyd-skryfuitdaging: Groepsgebiede
2012-12-20 "Die nuus oor die radio is oorweldigend. Niel Amstrong het die historiese eerste tree op die oppervlakte van die maan gegee. ’n Man op die maan! Sy moet die ongelooflike nuus deel."LitNet-leeskeuses: Donderdag 20 Desember 2012
2012-12-20 Chrizane se top vyf leeskeuses vir die dag: Donderdag 20 Desember 2012
Oestyd-skryfuitdaging: Om den brode
2012-12-20 Sonder elektrisiteit of lopende water. Hulle woon op ’n hoogtetjie met ’n arendsuitsig oor die barre landskap waar boerbokke vergeefs wei.
Oestyd-skryfuitdaging: Parstyd
2012-12-20 deur die hitte getem tot ’n trae pashet die snyers, stille draers van jare se swaarkry
hulle dagtaak met mandjies vol druiwe
skouerhoog tussen die rye gedra
"Wild Wicked One" by Ewan du Preez
2012-12-20 I hope you listen closelyI hope you're having fun
Gonna tell you a story about a wild wicked one
"Yellow Lights" by Gareth Mostert
2012-12-20 The bottle stands there and shineslost between the lines
Been down this road so many times
