Pasgelaai

Rare verduistering op Jupiter

Panda 2013-01-07 Dié foto is deur die Hubble-ruimteteleskoop (HST.) op 28 Maart 2004 van Jupiter geneem tydens die gelyktydige verduisterings deur Ganymede, Io en Galisto.

Ewolusie of kreasionisme?

Panda 2013-01-07 Ek is weer positief en van mening dat die skink besig is om in ’n bogrondse reptiel te verander en dat die pote besig is om te ontwikkel en nie te verdwyn nie en dat die oë ook mettertyd sal verbeter.

Kiekies 13 en 14

Jan Rap 2013-01-07 Hierdie lang storie eindig toe waar ek baie laat by die huis kom ...

Saving grace darjeeling vir Sir Francis Williams Dragon

Pouveer 2013-01-07 Hier in die lui holte van die Sondagnamiddag bepeins ek en ‘n paar ou hande van SêNet die toestand van die leeglêers op die werf.

"Historiese foto" - 20 jaar later

Johann P Boshoff 2013-01-07 Vier skrywers op een foto, aangesien dit nou maar die tyd vir nostalgie is, of hoe?

Skielik het dit aand geword

Johannes Comestor 2013-01-07 "Die afdraand van die dag is kil. Hoe het dit skielik laat geword?"

Skelwoord “Boer” in die landbou kom ’n lang historiese pad

Wessel Visser 2013-01-07 "Demagoë van COSATU en die ANC was vinnig om die woord “Boer” as die grondoorsaak van die Wes-Kaapse onluste rond te slinger."

Redaksioneel: Nostalgie in die nuwe jaar

Naomi Bruwer 2013-01-07 'n Nostalgie-kompetisie om die jaar mee af te skop.

LitNet-leeskeuses: Vrydag 4 Januarie 2013

Chrizane Geldenhuys 2013-01-04 Chrizane se top vyf leeskeuses vir die dag: Vrydag 4 Januarie 2013

Coovadia, Coetzee and the literary field of post-apartheid South Africa

Ian Glenn 2013-01-04 "Coetzee’s departure then becomes a symbolic leaving open of a place for new writers and scholars to tackle the burning issues of the new era, issues on which he claims no authority and perhaps for which he takes no responsibility, for which he feels no affinity."

2012-matriekuitslae en onderwys

2013-01-04 Die ATKV wil die minister van basiese onderwys, Angie Motshekga, bedank vir haar onderneming dat Afrikaans altyd 'n plek in die onderwysdepartement sal hê.

LitNet-leeskeuses: Donderdag 3 Januarie 2013

Chrizane Geldenhuys 2013-01-03 Chrizane se top vyf leeskeuses vir die dag: Donderdag 3 Januarie 2013

Wie is die pa? En wie sê die ma is die pa?

Gustaf Pienaar 2013-01-03 "Deesdae word dispute van hierdie aard betreklik maklik deur weefseltoetse opgelos, op voorwaarde dat al die betrokke partye hul samewerking sal verleen. Maar weefseltoetse het nie in hierdie saak ter sprake gekom nie, want miskien was die twee mans bang dat weefseltoetse juis sou bewys dat een van hulle nié die pa van die kind is nie."

Karen Zoid unplugged (met Henry Steele) by Die Boer

2013-01-03 Elf jaar en vyf solo-albums later met ‘n splinternuwe Afrikaanse album, Zoid Afrika, op die rak. Hierdie is ‘n CD waarna jy weer en weer kan luister, met die tipiese Zoid satirise aanslag.

"Ek het my oog op jou" deur Kyle Hendriks

Kyle Hendriks 2013-01-03 Ek sien jou, baby, jy kyk vir my
Ek wil jou roep, maar ek is skaam verby
asof die woorde op my tong rondgly
Jou glimlag sal in my hart bly

Among the Boers in peace and war bied ongewone insig in die oorlog

JC de Villiers 2013-01-03 "Sy uitstekende beskrywing van die aard en werkswyse van die Boere-gevegsmasjien sal vir menige leser ’n openbaring wees. Hierdie eenvoudige sisteem het gewerk, ten spyte van geldige kritiek wat daaroor uitgespreek word en die foute wat begaan is."

"All I want" deur Pieter Folea

Pieter Folea 2013-01-03 We are privileged to read and write
but we never bother to look outside
There's a child out there who wishes he was me
but I don't really care, I'm watching TV

"Liefde Bestaan" deur Pieter Folea

Pieter Folea 2013-01-03 Ek jou sou vat na 'n plek ver van hier
ver van al hierdie wêreld se suur
Jou optel en draai, vir altyd rondswaai

"Always be with me" by Tiana Tobin

Tiana Tobin 2013-01-03 I never done before
Something I can only say with my guitar in my hands
to make u see how special you are to me

"Duisend Stories" deur Michelle Paton

Michelle Paton 2013-01-03 Want in onsekerheid beweeg ons vorentoe
een tree op 'n slag met miljoene voetspore agter ons
Op die harde manier het ons besef dat om asem te haal
nie beteken dat jy lewendig is nie
Top