Pasgelaai
"'n Snaakse wêreld" deur Frans Massyn
2013-01-02 Die wêreld is darem vir my 'n snaakse plekwaar mense leef en swerf
Waar almal hulle nekke verrek
om te sien wat aangaan op hul bure se werf
"Nobody’s to blame" by Gert de Jager
2013-01-02 Time is on nobody’s sidebut nobody’s to blame
Time does not stay the same
and nobody’s to blame
"O, tere hart" deur Frans Massyn
2013-01-02 Wat maak jy, o tere harthier binnekant in my?
Waarom moet jy my in smart
so ’n diepe leed laat ly?
"Letting Go Slowly" deur André Terblanche
2013-01-02 Not a cloud in the sky to remember you byNot a day goes by that I don’t miss you
that I don’t long for your embrace
"Ma se baktoen" deur Gert de Jager
2013-01-02 Maja en boetie holMaja en sussie snol
Maja en pa laat waai
"May I" by Frans Massyn
2013-01-02 With love and tenderness my kisses comeand in my arms so comfy you will lie
My pulses beating like a drum
repeatedly asking, may I?
"My liefling" deur Frans Massyn
2013-01-02 Hier staan ek eindelik voor jouMy liewe, onskuldige klein liefling
Jou ogies vonkelend helder blou
stralend van die liefde wat hulle bring
"Memories" deur Mark Pretorius
2013-01-02 Aan die anderkant van die dorpin die noorde van die pragvallei
is daar 'n woning waar die mooiste meisie bly
"Kleine onskuld" deur Frans Massyn
2013-01-02 Daar sit sy nou, die liewe kleindinghaar ogies groot en blou
Een kyk na haar en jy glo net een ding
dis onmoontlik nie sy wat so vreeslik kan brou
"Kings and Queens" deur André Terblanche
2013-01-02 I was your king and you my queentogether we would rule our dreams
On our backs we’d share our lies
underneath the moonlit skies
"Jy" deur Frans Massyn
2013-01-02 Jy is so rein, so teer en skoonso wonderlik gaaf en fyn
Waar jy in skoonheid verhewe troon
sal altyd goue sonlig skyn
"Just have to say" by Jattie de Beer
2013-01-02 Took a walk out in the cold airtook a moment in the still
Looked into a red-sky morning
found a place where I could feel
"Into My Soul" by Louise Viljoen
2013-01-02 I want to breathe you into my soul tonightDance with you in the moonlight
Love you with all my might
"Mixed Feelings" by Vorster Swart
2013-01-02 You fit in my armsYou kiss like no one else
like you'll never kiss me again
You open your eyes when you kiss me
"My buddy" deur Lizanne Boyder
2013-01-02 Jy is ‘n awesome buddyeen om te hou for life
Jy sukkel met jou liefdeslewe
en die feit dat jy so sukkel cut soos ‘n flippen knife
"It’s not me" by Christiaan de Klerk
2013-01-02 Fate has calledFate has called
for both our souls in the need
to build a home
"Kleindorpie-liefde" deur Beatrice Pretorius
2013-01-02 Elke aand stap ek en jy, sy aan sy deur die maanligJy roep en ek antwoord, jy wys en ek volg
en ons bly hand aan hand wandel
Ons bly hand aan hand wandel
LitNet-leeskeuses: Woensdag 2 Januarie 2013
2013-01-02 Voorspoedige nuwejaar! Hier is Chrizane se top vyf leeskeuses vir die dag: Woensdag 2 Januarie 2013"Numb" by Dirk Oegema
2013-01-02 My senses are numbas I try to take account of the situation
As I try to accumulate my feelings
"Ons sitkamer vloer is ? tafel" deur Poppie Kruger
2013-01-02 Ons sitkamer vloer is ? tafelIn gister verlang ek na jou
Hoekom moet die lewe ophou
elke keer as jy net wil begin leef?
