Pasgelaai
"Unhappy Hooker" by Augusto Lugoboni
2013-01-02 She does her makeup, it's a Friday nightShe wears her dress, the one that is so tight
Looks in the mirror with a gentle stare
"Vanaf my donker tafel" deur Dirk Oegema
2013-01-02 Sien diewat daar aankom
wat daar kuier
wat daar vertoef
"Verskonings" deur Marco Coetsee
2013-01-02 Staar na my refleksieWie is daar agter my oë?
Die waarheid word verklap in my siel
"Warm Somersaand" deur Lizanne Boyder
2013-01-02 Ek sit en dink aan jou op 'n warm somersaandMy gedagtes vol van jou
Ek wonder hoe die aand sou wees
net ek en jy alleen
"Wie is ek?" deur Willie Louw
2013-01-02 Defineer vir my my taal en my generasieAl wat ons het is ons ouers se sondes
en lae-kwaliteit pornografie
"Won't be like her" by Lizanne Boyder
2013-01-02 When I open my eyes in the morningI’m thinking of you
The joy you bring to my heart you will never know
I’m in love with you, and you don’t know it
"Woorde van 'n Hart" deur Mark Pretorius
2013-01-02 Ken jy die waarde van die woorde van 'n hart?Waarheid en drome gaan gepaard
Het jy al gehoor waar kom die liefde vandaan?
Helder morester, 'n engel wat hier bestaan
"Worth Waiting For" by Craig Wentzel
2013-01-02 It did not make much sensewhen I looked at life one day
The pains within were just too much to bear
"You make me" by Unathi Wendy Booi
2013-01-02 I can't live my lifewithout you by my side
You're good
You're bad
"A new time will come" by Christiaan Rossouw
2013-01-02 Through valley's deep and mountains highWhere the mist lays thick on a mountain side
Where trees grow tall and empires rise
enough power in their hands to crack open the sky
"All about me" by Christiaan Rossouw
2013-01-02 It's all about me, hey, you don't you see?It's all about me and that's the way that it should be
I'll do as I please, so just drop to your knees
"As Ek Maar Net" deur Ralf Swart
2013-01-02 Te gerieflik het ek groot gewordte gemaklik het ek geleef
Te kommerloos was my gedagtes
en te duidelik was my leed
"Believe" by Marisa van den Heever
2013-01-02 I’ve been wonderingif you’ll come home this spring
‘Cause I figured that
"Blaai in mekaar" deur Frans Hendrik De Villiers
2013-01-02 Die sonpolse lek die skemer inen die maan ontsnap uit my bottel se hoeke
"Change" by Julian von Plato
2013-01-02 A world of dreams, a miracle of natureA new-born baby, she cries out in the night
A pleasure dome, a manmade creation
A lonely tear crying for the world
"Child" by Marissa van den Heever
2013-01-02 I can see it in your eyesyou’ve seen too much of this world
I can tell from the way you smile
that you’ve lived all of this life
"Cursed with a gifted mind" by George Ingram
2013-01-02 I was too caught up with my own gravesMaybe a little too tied to things that will never
That will never appear
Ooh, I need to stop my mind
"Die Einde" deur Marissa van den Heever
2013-01-02 Ons is alleen, ek kyk na jouhoe jy wanhopig probeer vashou
Ek weet as ek my hand uitsteek
"Die Nag" deur Frans Hendrik De Villiers
2013-01-02 Ek drink, nooi die rituele van die nagMaak die son buig oor die see
terwyl die nagsekel kom
"Donkermaan" deur Martin Lowis
2013-01-02 Dit was 'n Saterdagaandek tel die bottels teen die muur
Dis laaste rondte tyd
en ek wonder wat maak ek hier
