Pasgelaai

Bokomo-brekfisbrief; 16/06/08: Aborsie en verkragting – Maya

LitNet 2008-06-13 Maya, jy vra “Hoe dink jy gaan ʼn vrou voel as sy vir nege maande lank, elke minuut van die dag, elke sekond van die dag, herinner word aan haar verkragting? Dink jy, my ou, dat sy goed gaan voel daaroor? Dink jy sy gaan vrede maak ...

Bokomo-brekfisbrief; 15/06/08: Wat ek bedoel, Zhi

LitNet 2008-06-13 Sovele van die waarhede wat sovele gelowe verkondig is ou ou kennis. Ek het soveel waarhede uit monde van mense gehoor wat nog nie eens van Boeddha of enige ander filosoof gehoor het nie. Mense wat in baie gevalle nie kon lees of skryf nie. Die ...

Bokomo-brekfisbrief; 14/06/08: Oor NDE's, Pro-Dink

LitNet 2008-06-13 Pro-Dink, die meeste van die boeke wat ek al gelees het oor die onderwerp is dit juis eens dat daar 'n universele ervaring is van alle mense wat NDE's gehad het – ongeag ras, taal en kultuur. Dit is die een van die lig en die tonnel (of ...

Bokomo-brekfisbrief; 13/06/08: Filosofie, godsdiens en die politiek van menslike meerderwaardigheid

LitNet 2008-06-12 Jan Maarschalk se skrywe oor die tak in die bos het my aan die dink gesit. Wat hoor 'n mens as 'n tak in 'n bos breek waar niemand is om dit te hoor nie? Die antwoord is niks. Maar vir my is dit wat die gesprek self van ons sê ter sake. ...

Liriekfabriek: Francois Blom

Annie Klopper 2008-06-12 Wat maak die lirieke van 'n liedjie goed? Ek het geen idee nie. Die eerste ding wat ’n mens opval is seker die tema. As die lirieke jou emosies verwoord of jou opinies deel, is die kans groter dat jy van die song gaan hou. Dis hoekom ...

Bokomo-brekfisbrief; 12/06/08: Afrikaans is a beautiful language

LitNet 2008-06-11 Ek praat vandag as ʼn Engelsprekende wat in Pretoria baie lank gelede groot geword het. Om te kan speel in die buurt, moes ek die taal aanleer. Dit was nie moeilik nie. Dit maak sin en is nie gebonde aan duisende onnodige taalreëls en ...

Bokomo-brekfisbrief; 11/06/08: Skaappaaie na die Wintersveld

LitNet 2008-06-11 (… dan soek ek in die maanlig al die mooiste plekkies uit waar ek kleiosse gemaak het as ʼn kind. Toon van den Heever: IN DIE HOËVELD) Runderpes en ’n tweede vryheidsoorlog, net voor die sprong van eeu agtien na eeu ...

Ander lewens: ’n spel met die onwaarskynlike of nierealistiese

Louise Viljoen 2008-06-10 Met die bekendstelling van Random House se nuwe uitgewersnaam, Umuzi, in 2006 het André Brink die kort opdragwerk Die blou deur / The Blue Door geproduseer. Dit het die beginpunt gevorm vir sy jongste publikasie, Ander lewens, waarin Die blou deur nou gekombineer word met twee ander novelles om ’n losse samehang te vorm.

Bokomo-brekfisbrief; 09/06/08: Oom Gawie vertel 'n storie

LitNet 2008-06-09 Oom Gawie was die storieverteller van die familie. Baie aande het ons in die gesinskamer gesit, die hele familie bymekaar, en geluister na sy fabels van slange, spinnekoppe en die Weermag. Oom Gawie was 'n RSM in die SAW, met 'n vertelsverbeelding ...

Bokomo-brekfisbrief; 09/06/08: My dag by Old Sparky

LitNet 2008-06-08 Hierdie is 'n debat oor die doodstraf, maar ek wil nie sê hoekom ek daarteen is nie, maar eerder vertel van my dag by Old Sparky. Old Sparky, vir dié wat nie weet nie, is die bynaam van die elektriese stoel en die een waarop ek kon ...

Bokomo-brekfisbrief; 08/06/08: Tarentale vang ...

LitNet 2008-06-06 Doer in die depressiejare het die moeilikheid al begin en tot na die groot oorlog finaal sy gat gesien het in 1945 se koers, was dinge vir die mense in alle dele van die wêreld nie so hunky dory nie. Wat ookal gedoen was, om die oorlog te ...

Bokomo-brekfisbrief; 07/06/08: Aardverwarming of Global Warming, en Obama, sommer net terloops!!

LitNet 2008-06-06 Mag mens hoegenaamd die hele aardverwarming-feit in twyfel trek? Ek meen, as selfs die bekendste mense die feite so ooglopend noem, wie is ek, gewone mens om die magdom bladsye te betwyfel? Tog ruik ek hond. Ek meen, dit is die buzz-woord deesdae ...

Bokomo-brekfisbrief; 06/06/08: 'n Reis deur Suid-Afrika

LitNet 2008-06-05 Toe ek as kind in Marabastad opgegroei het, het veral een ding my opgeval. Die tradisionele getooi van Ndebele-vrouens op 'n Sondag, en mans met hul fietse "spick & span", wat die ntombi’s wou beïndruk. Deesdae is dit ...

There are more questions than answers: Joan Hambidge in gesprek met Madri Victor oor Palindroom

Madri Victor, Joan Hambidge 2008-06-05 Die woord palindroom verwys na ’n woord of sin wat dieselfde van voor of agter gelees kan word. Die leser dink dadelik dat mens hier te doen het met twee boeke, Palindroom en Koesnaatjies vir die proe, wat so van agter na voor en van voor na ...

Bokomo-brekfisbrief; 05/06/08: Ons walvisse is hier!

LitNet 2008-06-04 Toe my suster my ewe opgewonde verlede week uit Plettenbergbaai bel, het ek gedink sy sien gesigte pleks van 'n klomp walvisse. Dis mos te vroeg, en buitendien sien ons elke jaar walvisse hier in Kleinmond net mooi 'n week voordat hulle die ...

Bokomo-brekfisbrief; 04/06/08: 'n Man is mos 'n man en 'n vrou 'n vrou ook?

LitNet 2008-06-03 Ek weet nie hoe bekend is julle met die suide van ons land nie? Dis mos maar 'n karige, kaal wêreld op beste van tye en 'n plek waar die skaap amper met 'n fiets van bossie tot bossie moet ry. In die droogmaande voor die reën dan kan ...

Naweek, Lente 1992

Jaco Fouché 2008-06-03

Nota

Jaco Fouché 2008-06-03

Bokomo-brekfisbrief; 03/06/08: Om blasé te wees met al die subtiele nuanses van 'n vreemde kultuur

LitNet 2008-06-02 Vega, in jou brekfisbrief vra jy oor die Meksikaners se 'weggee-kultuur'. Dis vreemd en opwindend hoe mense en kulture verskil, maar origens wil dit my voorkom asof almal, van oos tot wes en suid tot noord, so graag hulle kultuur en gewoontes wil ...

Joan Hambidge ondervra Jeanne Goosen

Jeanne Goosen, Jeanne Goosen, Joan Hambidge 2008-06-02 "Skryf laat my beter voel. Vir my is dit iets soos om sekere gevoelswaarhede bokant die intellektuele analise te stel, maar sonder om die rede te verwerp."
Top