Chrizane se top vyf leeskeuses vir die dag: Donderdag 17 Januarie 2013
“Resensie: Katalekte (Breyten Breytenbach)” (Versindaba)
Zandra Bezuidenhout resenseer Breyten Breytenbach se jongste bundel.
“Die groot (wit) projek” (Rapport)
’n Uittreksel uit Edward-John Bottomley se Armblankes.
Elke Dinsdag en Donderdag is die roetine dieselfde: Op die lang, boomomsoomde pad wat Ruyterwacht met die buitewêreld verbind, sukkel die ou mense voort met hul leë inkopiesakke …
“Chanette Paul se Maanschijnbaai: Jo & Sue aangewys as Lekkerlit-boek van die jaar!” (BooksLIVE)
“Chanette Paul se Maanschijnbaai: Jo & Sue het pas die titel van Lekkerlit-boek van die jaar verower en gaan met R10 000 beloon word. Veels geluk!”
“Are you as well-read as a 10th grader?” (Christian Science Monitor)
Take this quiz to see if you are as well-read as an American teenager.
“The Twelve Tribes of Hattie, by Ayana Mathis” (NY Times)
Isabel Wilkerson reviews The Twelve Tribes of Hattie.
Teken in op LitNet se gratis weeklikse nuusbrief. | Sign up for LitNet's free weekly newsletter.

