Pasgelaai
Top 12 2012: KlankKas-onderhoude
2012-12-19 In 2012 was daar musiek – en daar is gesels oor musiek. Lees 'n uiteenlopende dosyn KlankKas-onderhoude van die jaar 2012."Beleefd" deur Danie du Toit
2012-12-19 Om beleefd te leefom kaalvoet te loop oor Afrika
met ? hart wat klop sonder drade
ratte of meganika
"Bedlamp" deur Danie du Toit
2012-12-19 My bedlamp brandsoos die son op die sand
Sy hou my koors
met die kruie in haar hand
"Ark" deur Danie du Toit
2012-12-19 Gaan nou uiten maak konfytbroodjies
Kieries en krale
deel dit uit en vertel aan almal hoe lief ek haar het
"Arcadia" by Martin Lowis
2012-12-19 Spitstyd in Arcadia, die Jakaranda bloeisels hangVan Schaik's se rakke leeggekoop
en die eerstejaars verlang
"Adders" deur Danie du Toit
2012-12-19 Rose en adders oor skoenlapper fladders, donderweer verskrikte ander mense soos ekAnys of asyn, rosyntjiemy wyn
Jare in pyn agter my kyk
"Aanvalsoen" deur Danie du Toit
2012-12-19 Aanvalsoen moer deur die wolkmaak die aarde net weer warm
Jy plant ’n tuin op my
"A Beautiful Riddle" by Yolandi Benkman
2012-12-19 You are a beautiful riddle that can’t be solvedEven through your eyes I can’t open the window
With a silent touch of your gaze
"You'll be here" by Jaques Gerhard de Villiers
2012-12-19 It’s the hardest thingwhen a dream seems so unreachable
Though just a dream
somehow its meaning’s real to me
"When The Sniper Shoots my Sound" by Dihan Fury
2012-12-19 Provoke my bones with trashcan trumpets and high treetop thronesInfest my dreams with evil thoughts of ugly, mutant garden gnomes
Oh, you know that I want you, but if you leave me I'll be the bullet in your broken home
"Vlam" deur Hors Prinsloo
2012-12-19 Oë van 'n engel,waaragter iets duister skuil
Wat soms nes donker wolke
voor die son se glans in seil
"Vir oulaas" deur Nelis Britz
2012-12-19 Ek gaan nie slim woorde gebruik nieEk gaan nie probeer rympies maak nie
Ek gee nie om as niemand verstaan nie
Ek vra net een ding, vir oulaas
"Trouble from the start" by Victoria van Tonder
2012-12-19 We were wrong to be like thisalways losing myself in his sweet talk
Never thinking twice of hurting someone I loved once
"Tonight" by Nommer 4
2012-12-19 If you could possibly be in my arms tonightIf we could sleep together and hold each other tight
"Time Is Still Okay" by Mesuli Xola
2012-12-19 I hate to sleepto sleep at night
Because I woke up
at another day
"Success in my veins" by Collen Mokgata
2012-12-19 Success in my brainsSuccess in my veins
It doesn’t cause pain
it’s just a game
"Stronger and Above" by Janene de Beer
2012-12-19 Say goodbye to your daddyand your best friend
and your home
"Speelding" deur Danie du Toit
2012-12-19 Word stil as die Here fluiten al die note na jou vorm lyk
En al jou twaalf dissipels net daar staan
"Solar Storm" by Engela Pretorius
2012-12-19 You stepped into the room and everything was different in the atmosphereBurning bright eyes from the extraordinaire
You consumed me, I couldn't help but to stare
The beauty of the galaxy kept us unaware
"Sneeu in die Kaap" deur Danie du Toit
2012-12-19 My vrou loop in die sneeuwitter as die aarde rondom haar
Witter as vlerke
wolke op berge
