Pasgelaai

Oor illusies van wetenskaplike Mamparras

Thomas 2012-12-19 En soos julle geraai het is daardie 95e reaksie dié van die spiritueel intelligente ene self waarin hy homself uit die hoeveelste wetenskaplike mistasting probeer loswikkel.

"Wag" deur Monja Uys

Monja Uys 2012-12-19 Staan hier by die trein stasie
Kan nie wag om jou weer te sien
Jy is my inspirasie
Jy is my tien uit tien

"Untitled" by Spho Moratiwa

Spho Moratiwa 2012-12-19 So many things I was told as I grew up
Being broke is a glitch so I try to fix it, don’t screw up
Still tryin’ to get credit in this rap game
‘Cause I'm tryin’ to pay the price of fame

Antwoord vir Ontleder

Jan Rap 2012-12-19 Van wetenskap, godsdiens en daai dinge weet ek ook maar min maar dis lekker om daaroor te praat en te besin, so kan 'n ou dalk iets agterkom.

Hans Richardt het gelyk …

Jan Rap 2012-12-19 … 'apartheid' het grootliks jare voor '94 al verdwyn.

Nog rate vir peste vir Karen

Reusedwerg 2012-12-19 Karen aangesien jy repliek op my brief gelewer het, hier is nog 'n raat of twee om van ander peste en plae ontslae te raak.

eie bodem-profeet

Jacobus Faasen 2012-12-19 Madiba, Rohlihlahla, duid’lik sy deel g’bring,
vir sy land, ieder siel m’t g’boort’plek v’rbind,
patriotism’ laat herleef, sprake vanne “nasie”,
mette lekke’ spasie vir sý soort rekonsiliasie

Michael Ruse, neutrinos en die ouderdom van die aarde

Leon Retief 2012-12-19 Bogenoemde is ’n uitstekende voorbeeld hoe kreasioniste iemand se stellings subtiel verwring in ’n poging om die werklike argument te systap.

"Twisted perceptions of Love" by Janene de Beer

Janene de Beer 2012-12-19 You said you wanted to change
to follow humble and righteous ways
I know your past caused you pain
Your twisted perception of love drives you insane

Alastair Hazell: The Last Slave Market

Johannes Comestor 2012-12-19 "Vanweë veral Kirk se ywer, is die sultan in 1873 oortuig om alle slawehandel ter see en in 1876 ook op land te verbied."

"Showstar" by Frank Diamondz

Frank Diamondz 2012-12-19 Yeah, I’m a showstar, call me badboy
Man I’m bad, yeah, I’m bad
You always catch me on the show

"Prrr" deur Danie du Toit

Danie du Toit 2012-12-19 Hoe prrr die water teen die sinkdak
wat sing soos die wind hom stryk
Hoe stel ek dit aan jou gelyk?

"Ontrafel" by Anika de Kok

2012-12-19 Soos die dae verby sleep en die wêreld aanhou draai
kan ek nie vergeet toe die dag kom wat jy my veraai
My hart het ontrafel en ek moes blokkies saam bou

"One track mind" by Jannie Smit

Jannie Smit 2012-12-19 And you come around here with a notion in your head
Screaming out your lungs, just trying to wake the dead
This is what they call they rise and fall

"Oh Jane, My Love" by Janene de Beer

Janene de Beer 2012-12-19 I have a key holder
but I don’t have the key
to Jane’s heart

"Night" by Barries Ferreira

Barries Ferreira 2012-12-19 Night belongs to the city
The sky's a perfect black
I see your face painted somewhere
on the cover of a magazine

"Net Woorde" deur M du Plessis

M du Plessis 2012-12-19 Die wêreld sal moet wag
Gee my een ding op ? slag
Dis seisoenaal

"Mister by the Fire" by Danie du Toit

Danie du Toit 2012-12-19 Hey Mister by the fire
Higher flyer
I’m loving you in slow motion
Careful devotion

"Medisyne" deur Danie du Toit

Danie du Toit 2012-12-19 Tussen die lyne
lê die sin van myne
Onder die kussings lê dit toegevou
dronk gevoer met die groen medisyne

"Love over hate" by Victor Theron

Victor Theron 2012-12-19 Remember the love
Forget about the hate
Remember what God made
Top