Kiekies: ABSA KKNK 2013 Programbekendstelling

  • 0

Die ABSA KKNK word vanjaar vir die 19de keer van Vrydag, 29 Maart tot Saterdag, 6 April 2013 op Oudtshoorn aangebied. Die program is gisteraand by die Kasteel in Kaapstad bekendgestel. Besoek www.kknk.co.za vir volledige besonderhede.

Lynn Naudé van ABSA het die volgehoue steun van die hoofborg verseker.

Lida Botha

Alex Hamilton

Anna-Mart van der Merwe

Brett Pyper, uitvoerende hoof van die ABSA KKNK, stel die program bekend.

Christine Falck van Aan de Braak Teater

Elsabé Daneel

Erns Grundlingh

Esther Von Waltsleben

Gaerin Hauptfleisch en Stephanie Hough

Hemelbesem

Jan-Hendrik Opperman

Johan Esterhuizen

Karen Meiring

Karen Zoid

Margit Meyer-Rödenbeck

Mike van Graan

Nicola Hanekom

Niel Rademan en Louis Heynemann

Nita Cronjé

Phakamile Mbengashe gesels met ABSA-kurator Paul Bayliss.

Pedro Kruger

ABSA KKNK Programbestuurder Theo Kemp

Ton Vosloo

Willem Pretorius

Carin Bester

Foto's © Naomi Bruwer

  • 0

Reageer

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


 

Top