LitNet-leeskeuses: Dinsdag 22 Januarie 2013

  • 0

Chrizane se top vyf leeskeuses vir die dag: Dinsdag 22 Januarie 2013

Riaan Grobler resenseer Getuie deur Christine Barkhuizen le Roux. (Boeke24)

Al ooit geboelie? Sirkusboere-skrywer Sonja Loots maak keel skoon oor Suid-Afrika se boelie-kultuur nadat Rapport verlede maand berig het dat ons land die meeste laerskoolboelies ter wêreld het. (Rapport)

RSG Potgooi: Hennie Aucamp het verlede Sondag sy 79ste verjaardag gevier. Margot Luyt en Daniel Hugo gesels op die RSG-program Vers en Klank oor Aucamp se liedtekste. (RSG)

’n 24-jarige Kapenaar maak kennis met die Moederstad se graffiti-kunstenaars. Painting Cape Town is ’n stewige 250-bladsy-boek oor die geheime wêreld en kultuur van dié onwettige kunsvorm. (iol)

Art meets science in the form of the world’s first poetic strand of DNA. (Macleans.ca)

Teken in op LitNet se gratis weeklikse nuusbrief. | Sign up for LitNet's free weekly newsletter 

 

 

  • 0

Reageer

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


 

Top