LitNet-leeskeuses: Maandag 21 Januarie 2013

  • 0

Chrizane se top vyf leeskeuses vir die dag: Maandag 21 Januarie 2013

Dié debuut ryk aan vernuftige beeldkrag” (Boeke24)
Charl-Pierre Naudé resenseer Susan Smith se debuutroman, In die afwesigheid van sin.

Racheltjie se storie en karakters oortuig nie” (Boeke24)
Gert van der Westhuizen resenseer Die verhaal van Racheltjie de Beer, deur Brett Michael Innes.

Speke sing steeds” (Boeke24)
“Die verhaal van Lance Armstrong laat ’n mens besef die stryd teen verbode middels in internasionale fietsry is nog lank nie gewen nie,” skryf Wilhelm de Swardt.

Binnekort: Nuwe liefdesroman van Alta Cloete” (BooksLIVE)
“Die tweede boek in die Seisoen-reeks verskyn in Februarie by LAPA Uitgewers.”

The two funerals of Thomas Hardy” (OUP blog)
“At 2.00 pm on Monday 16 January 1928, there took place simultaneously the two funerals of Thomas Hardy, OM, poet and novelist …”

Teken in op LitNet se gratis weeklikse nuusbrief. | Sign up for LitNet's free weekly newsletter

  • 0

Reageer

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


 

Top