Pasgelaai

Bokomo-brekfisbrief; 09/05/08: Help!!!!!! Ek is ʼn LitNet-verslaafde!

LitNet 2008-05-08 Meltie Smeltie-innie-montie, Ek het jou raad nodig! Laat ek by die begin begin. ʼn Rukkie terug (OK, lank terug) het my man rekenaarspeletjies ontdek, strategiese speletjies wat jou brein stimuleer en “baie goed is vir jou.”Dis ...

Wat is navorsing en hoekom bestaan daar soveel teenstrydige opmerkings hieroor?

Joan Hambidge Akademies en skole 2008-05-08

Nou onlangs merk die Afrikaanse skrywer, en my kollega, Etienne van Heerden, teenoor my op dat kreatiewe skrywers navorsing skép. 

Bokomo-brekfisbrief; 08/05/08: Melt se lagwekkende droom

LitNet 2008-05-07 Ek kan nou vir jou ʼn paar verduidelikings vir jou droom gee en wat heel eerste in my gedagte kom is dat Kobus de Klerk vir jou sal verklaar dat dit ʼn teken van die eindtyd is.“Mense sal drome droom en gesigte sien.” WHA! My ...

Bokomo-brekfisbrief; 07/05/08: Boeke en skrywers, vir Doortjie van Delmas

LitNet 2008-05-06 Beste Doortjie Ek het jou brief aan prof Hambidge gelees en hoewel ek nie met haar kan meeding mbt tot literêre kennis nie (sal dit nie waag nie!) kan ek dalk, omdat ekself 'n byna fanatiese leser is, dalk 'n wenk of twee gee. Eerstens, jy ...

’n Vreemdeling op deurtog wys opnuut hoe Aucamp van Afrikaans ’n instrument met uitgebreide register maak

Louise Viljoen 2008-05-06 Lesers van die Afrikaanse letterkunde ken Hennie Aucamp as ’n uitsonderlik veelsydige skrywer wat met gemak tussen genres beweeg.

Joan Hambidge in gesprek met TT Cloete oor sy jongste bundel Heilige Nuuskierigheid

Joan Hambidge, TT Cloete Skrywersonderhoude 2008-05-06

"Ek haal gedigte uit alles vandaan, uit die musiek, die skilderkuns, die beeldhoukuns."

Ander lewens nie vir die literêre fynproewer

Helize van Vuuren, Helize van Vuuren 2008-05-06

Bokomo-brekfisbrief; 06/05/08: Kruger

LitNet 2008-05-05 Die skielike veroordeling van Paul Kruger uit sekere oorde ... is dit maar deel van die sirkelgang van die geskiedskrywing en herskrywing: dat Hitler dalk in die toekoms 'n held kan word en Moeder Teresa 'n skynheilige skurk? Ek verbeel my ...

For the Sake of Silence: A novel with atmospheric appeal

Karina Magdalena Szczurek, LitNet 2008-05-05

Bokomo-brekfisbrief; 05/05/08: Joan Hambidge – die kritikus en die kanon

LitNet 2008-04-30 Beste Prof Hambidge, Eerstens 'n "disclaimer". Ek moet sommer hier aan die begin bieg dat ek 'n outodidak is, en soos dit met selfgeleerdes gaan, huldig mens soms wanopvattings met toenemende selfvertroue. Kennis van die onderwerp word ...

Bokomo-brekfisbrief; 04/05/08: Ra Mavenster

LitNet 2008-04-30 Dit is hoe die "gewone" mense hierdie man gegroet het. Omdat hy deur vensters gekyk het. Want sien, Mavenster het brille gedra (hy kyk deur vensters). Swartraam. Outyds. Ek onthou hoe Die Sir hom kom koebaai sê het toe Mavenster ...

Bokomo-brekfisbrief; 03/05/08: Swaeltjie, kuns kan ook onvoorspelbaar wees ...

LitNet 2008-04-30 ... soos in hierdie geval. Jammer, maar die saak (lees: skepping) is nou blykbaar uit my hande.Mike Olivier

Bokomo-brekfisbrief; 02/05/08: Kitsbanke en kasregisters

LitNet 2008-04-30 ... en nou vir iets heeltemal anders as my gewone klagtes oor die inkonsekwente behandeling van blankes, plaasmoorde of regstellende aksie.My eerste klagte is 'n versigtige een teenoor Hulle Wat Gehoorsaam Moet Word - die skoner geslag. ...

Kitsbanke en kasregisters

LitNet 2008-04-30 ... en nou vir iets heeltemal anders as my gewone klagtes oor die inkonsekwente behandeling van blankes, plaasmoorde of regstellende aksie.My eerste klagte is 'n versigtige een teenoor Hulle Wat Gehoorsaam Moet Word, die skoner geslag. Spesifiek ...

Bokomo-brekfisbrief; 01/05/08: Afrikaan se swart dikwiel

LitNet 2008-04-30 'n Week gelede kom Afrikaan met 'n moerse spoed om die draai gejaag. Hy hang aan die swart dikwiel Raleigh en trap vir 'n vale terwyl sy hempspante agter hom wapper in die plattelandse oggendson.Die lewe is mooi.Hy vat die draai by die konsistorie ...

Geboorte is 'n ongerief deur Johan Steyn

2008-04-29 Ek skryf hierdie kommentaar nie in die raamwerk van digteres of skryfster nie, maar as akademikus, vriendin en dus iemand wat die werk van Johan Steyn kon waardeer net soos dit is. Vir my hou sy werk glad nie verband met dié van Steve ...

Mooiloop | LitNet-skrywersdorp: Vallei van verlange

Chris Barnard 2008-04-22 Die meeste daarvan onthou jy soos gister. Maar wat as dit nie meer so is nie? Chris Barnard het die spoor teruggevat na die lekkerste plekke van sy kleintyd. Het dit hoegenaamd iets met die plek te make of dalk eerder met die verbyheid van alles? Op ...

Nog enetjie vir Isabel

Jaco Fouché 2008-04-22

Deon Opperman en Eden, who Else?

Kabous Verwoed, LitNet 2008-04-18 En hier sit ek op my nugter maag en loer oor my koppie koffie na LitNet se briewe. Sal ek mos amper die pragtige Jackie vol in die gesig met 'n mond koffie spoeg toe ek sien 'n opportunistiese snuiter soos Sean Else (en sy verwaande Opperman-vriend) ...

Reaksie op Koos Kombuis se aanval op my en Deon Opperman (1)

Sean Else 2008-04-16 Beste KoosEk hoop jy sal my vergewe vir al die spelfoute en swak taalgebruik wat volg, maar ek vertrou dat jy nie sal probeer om aandag weg te neem van wat ek probeer sê deur aandag te vestig op hoe ek dit sê nie.Dis my eerste skrywe aan ...
Top