Chrizane se top vyf leeskeuses vir die dag: Woensdag 16 Januarie 2013
Harvard University Press vier 100-tal (hupcentennial.com)
Dit is vanjaar Harvard University Press se 100ste bestaansjaar. Hulle het 'n webtuiste geskep waar mens toegang tot uittreksels van die afgelope eeu se gepubliseerde artikels kan aflaai.
“Tronk toe? Nee dankie” (Kormorant)
“Carla van der Spuy van Hartbeespoort, wat met haar boek Mens of Monster landwyd opslae gewek het, het onlangs haar boek by die Losperfontein Gevangenis bekend gestel. Gaste het van oraloor gekom om die bekendstelling by te woon en ook die geleentheid te benut om deur die tronk se traliedeure te stap en te gaan kyk hoe dit binne lyk. Dit is allesbehalwe aangenaam.”
“Resensie: Geskiedenis van Suid-Afrika, van voortye tot vandag” (FAK)
“Die verskyning in 2012 van die boek Geskiedenis van Suid-Afrika, van voortye tot vandag, onder redaksie van prof Fransjohan Pretorius, is ‘n groot gebeurtenis in die Afrikaanse en Suid-Afrikaanse historiografie,” skryf Wynand Boshoff.
“Hunter S Thompson Mocks the Living in a New Short Animation” (Openculture)
“Dr Hunter S Thompson is back from the grave to mock the living in a Gonzo animation by Piotr Kabat. The inspiration here is one of Thompson’s oft-repeated quotes: THE EDGE, there is no honest way to explain it because the only people who really know where it is are the ones who have gone over.”
“'Inferno', New Dan Brown Book About Dante, Out On May 14th” (Huffpost Books)
“Inferno, Dan Brown's new book about Dante, is coming out on May 14, 2013 from Doubleday in the US and Transworld Publishers in the UK (a division of Random House).”
Klik hier as jy gister se boekenuus gemis het.
Teken in op LitNet se gratis weeklikse nuusbrief. | Sign up for LitNet's free weekly newsletter.

