LitNet-leeskeuses: Dinsdag 15 Januarie 2013

  • 0

Chrizane van Zyl se top vyf leeskeuses vir die dag: Dinsdag 15 Januarie 2013

5-Boekminute met Redi Tlhabi” (SARIE.com)
“‘n Emosionele reis is al hoe ek Redi Tlhabi se boek oor haar lewe kan beskryf,” skryf Phyllis Green.

Tong-in-die-kies van kaas tot WikiLeaks” (Boeke24)
“Umberto Eco se nuutste versameling essays het die subtitel ‘Occasional Writings’ (geleentheidskrywes).”

Verpligte leesstof tref tussen die oë” (Boeke24)
“Maak jou gereed vir ’n riller oor wildstropers, wapensmokkelaars, moordenaars, korrupte politici, diplomate, wildboere, jagters, prostitute en ’n klomp uitvaagsels sonder wie die wêreld ’n beter plek sou wees.”

Biografie oor JM Coetzee – John Kannemeyer se laaste en grootste werk” (Maandbladzuidafrika.nl)
“JC Kannemeyer se biografie van JM Coetzee beskryf 'n mens vir wie skryf noodsaaklik is. Die titel, JM Coetzee – ‘n Geskryfde Lewe,verwys na 'n skrywer wat deur sy skrywe ook telkens sy eie lewe ondersoek. Onderliggend is dit ook 'n toespeling op Kannemeyer se arbeid om 'n lewe en werk te beskryf.”

Out to Lunch with Sterling Lord” (Vanity Fair)
“The celebrated literary agent who launched Jack Kerouac tells his own tales.”

Teken in op LitNet se gratis weeklikse nuusbrief. | Sign up for LitNet's free weekly newsletter

 

 

 

 

 

  • 0

Reageer

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


 

Top