Pasgelaai

Verstrooitjie

Carina Stander 2008-03-03

Kommentaar op die resensie van Marius Crous: “My sonde: ek is vrou, ek is Boer, ek haal asem”

2008-03-03 Die oomblik toe my oog die opskrif vang – “My sonde: ek is vrou, ek is Boer, ek haal asem”, was my brein onmiddelik geprikkel. As iemand wat soms taamlik sterk voel oor vroueregte, maar tog nie myself as 'n feminis sal beskryf nie, ...

'n Teenstrydige resensie wat sin maak: HemelHel

2008-03-03 Ek vind Loftus Marais se benadering tot sy resensie van HemelHel interessant. Hy beweer dat dit moontlik 'n goeie strategie is vir 'n resensie oor 'n boek wat teenstrydige gevoelens uitlok.Eerstens dink ek dat dit slim was om die boek se titel te ...

Chinchilla, geresenseer deur Johan Anker

2008-03-03 Nanette van Rooyen se Chinchilla mag dalk 'n aangrypende roman wees, maar Johan Anker se resensie is glad nie so aangrypend nie. Voordat die negatiewe aspekte van Anker se resensie uitgewys word, moet daar gesê word dat die man weet waarvan hy ...

Glashelder: kommentaar op Izak de Vries se resensie

2008-03-03 Reeds met die inleiding van De Vries se resensie is dit duidelik dat hierdie nie, soos met baie ander ietwat vervelige resensies, 'n ongemaklike splinter in jou voet gaan wees om te lees nie. Die inleiding van De Vries is net soos hy die bundel ...

Hou Asbesmiddag sy kritici op hulle plek?

Etienne Britz, Etienne Britz 2008-03-03 'n Ongunstige resensie van 'n boek is dikwels pynlik om te skryf. Die resensent maak die skrywer teen wil en dank seer en hy knou sy boek. Hy is verplig om te sê as hy nie van 'n boek hou nie, en waarom nie, want hy het die verantwoordelikheid ...

lughonger

Izak van Rensburg 2008-03-03

lamentasie van ’n vroegdagfietser

Izak van Rensburg 2008-03-03

Argustyd

Izak van Rensburg 2008-03-03

Kommentaar op Chinchilla-resensie: aangrypende roman oor trauma

2008-02-28 Resensie, dit is mos ? advertensie? Nie ? kom-ons-verveel-die-leser sessie nie! Die resensie deur Johan Anker oor die boek Chinchilla, wat geskryf is deur Nanette van Rooyen, het enige slaaptydstorie wat my ma al ooit vir my gelees het by ...

Kommentaar op Johan Anker se Chinchilla-resensie

2008-02-28 Johan Anker se resensie oor van Rooyen se debuutroman, Chinchilla, het my opnuut laat wonder oor die mate van kritiek wat in ? resensie nodig is. Johan Anker is net vol lof vir die skrywer se debuutroman – van die oorspronklike ...

Ek gaan Johan Anker verkeerd bewys!

2008-02-28 In Johan Anker se resensie van Die blou van ons hemel stel hy dat "elke leser self sal moet bepaal". Dit is dan juis hoekom lesers die resensie lees – sodat hulle inderdaad nie "self" sal hoef te bepaal nie, maar die ...

Kommentaar op Marius Crous se resensie van Die val van die dice deur Pat Stamatélos

2008-02-28 ? Web wat die aandag van mense met feministiese neigings sal vang.Marius Crous het daarin geslaag om die teikenmark van die boek goed vas te vang in sy resensie, “My sonde: ek is vrou, ek is Boer, ek haal asem”, oor die boek Die val ...

Kommentaar op Die val van die dice-resensie: Geheime verklap!!

2008-02-28 Marius Crous het op die 11de Februarie 'n resensie oor Pat Stamatélos se roman, Die val van die dice, geskryf. Hy begin heel goed en vertel van die skrywer se vorige boek en dat hierdie een daarop volg. Ons (die leser) word ook vertel waar ...

Word Onsigbaar, nooi Gouws jou in sy resensie

2008-02-28 Elke leser word in dié prettig leesbare resensie uitgenooi om deel te wees van ? spanningsvolle jaagtog. Jy wil jou tekkies aantrek en die avontuur begin saam met Lemmer en Emma, ? avontuur hunkerend na veiligheid, antwoorde en ...

Kommentaar op Chinchilla-resensie ...

2008-02-28 Ek glo in die mag van resensies – 'n goeie resensie neem my reguit boekwinkel toe. Johan Anker se resensie oor Nanette van Rooyen se debuutroman Chinchilla was egter vir my teleurstellend. Resensies moet 'n nuwe boek aan 'n breë spektrum ...

Heupvuur-vrae aan Joan Hambidge

Joan Hambidge, Melt Myburgh Skrywersonderhoude 2008-02-27

Die literator en skrywer Joan Hambidge tree by die volgende geleenthede op tydens die Stellenbosse Woordfees wat van 3 tot 8 Maart 2008 gehou word.

Kommentaar oor Hemelhel-resensie

2008-02-27 Ten eerste word die komplekse boek met die teenstrydige titel in twee resensies verdeel om dit vir die resensie-leser te vergemaklik. Net soos in die twee uiteenlopende resensies waar eers 'hel' en dan 'hemel' bespreek word, gaan daar kommentaar ...

Chinchilla-resensie: geen trauma in my ge-Anker

2008-02-27 Met die eerste oogopslag van die resensie van Johan Anker oor die roman, Chinchilla, geskryf deur Nanette van Rooyen, weet die leser dadelik dat die roman handel oor trauma en die verwerking daarvan. Die titel is kort en kragtig. Dit stel die styl ...

Louise Viljoen: tyd vir nuwe Polaroids?

2008-02-27 Louise Viljoen se resensietegniek verdrink my in perfeksie. In haar resensie van Tom Dreyer se kortverhaalbundel Polaroid kom sy met, soos Afrikaanse krieketkommentators dit dikwels kwytraak, “teksboek-spel” na vore.Haar styl is ...
Top