LitNet-leeskeuses: Maandag 4 Februarie 2013

  • 0

Kerneels Breytenbach skryf 'n kortverhaal oor perlemoensmokkelaars, 'n ambulans en vrou wie se water onverwags breek. Lees “Leentjie van Vergelegen” in Rapport.

“Uiteindelik is hier ’n Afrikaanse teks oor die geskiedenis van kabaret – ook uit ’n Suid-Afrikaanse perspektief,” skryf Riette Rust oor Hennie Aucamp se Koffer in Berlyn. (Rapport)

Leon de Kock resenseer Louise Viljoen se Ingrid Jonker-biografie. (Boeke24)

Sir Geoffrey Hill is ons grootste lewende digter, skryf Peter Popham van The Statesman. Maar hoekom weet so min mense van hom?

HuffPost Books kyk na die tien mees omstrede gedeeltes in bekende boeke.
 

Vrydag se Boekenuus gemis? Klik hier

Teken in op LitNet se gratis weeklikse nuusbrief. | Sign up for LitNet's free weekly newsletter

  • 0

Reageer

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


 

Top