Pasgelaai

Nuut by NB-Uitgewers dié Januarie

2013-01-08 NB-Uitgewers se nuwe boeke vir Januarie bied heelwat vir die kombuis en 'n nuttige woordeboek.

Sing 'it wenners aankondiging | winners announcement

2013-01-08 Entries for Sing 'it closed on 21 December. What happens next?

Inskrywings vir Sing 'it het op 21 Desember gesluit. Wat gebeur nou volgende?

Oom Jan Rap, groete ook

SêNet-briefskrywer 2013-01-08 Oom, ek het laas vergeet om te sê ma en pa stuur ook groete.

The Hobbit ’n móét-sien hierdie somer

Rohan Magerman 2013-01-08 Peter Jackson, regisseur van die Lord of the Rings-trilogie, neem ons terug na Middle Earth met The Hobbit: An Unexpected Journey – die eerste deel van ’n trilogie gebaseer op JRR Tolkien se gewilde kinderboek The Hobbit.

The Robertson Small Hotel vier Cupido koors in Februarie

2013-01-08 Indien Romeo en Juliet ‘n liefdeshoekie vir Valentynsdag kon kies, sou dit verseker by die luukse Robertson Small Hotel – ‘n vyfster boetiekhotel in die hartjie van Robertson – wees, waar ‘n betowerende Maand van Liefde, gekroon met ‘n ‘Midsummer’s Night Dream’ aandete op die 14de Februarie 2013, op geliefdes wag.

Skrif aan die toiletvloer vir EU?

Francois Williams 2013-01-08 Hoe kry hulle dit reg, elke keer reg met sulke oorgawe???

MiNNAAR: Louis en Magdalene stel Volcano bekend

Henry Cloete, Louis Minnaar, Magdalene Minnaar 2013-01-08 "Ons het definitief reeds ’n hele paar ore wat luister in Suid-Afrika, maar ek glo dit sal ook goed doen in die Europese mark, en beslis die wyer Amerika, waar mense heeltyd soek vir iets vars en nuut."

Suidoosterfees 2013

Niel le Roux, Naomi Meyer Suidoosterfees 2013-01-08

Die Suidoosterfees waai die Kaap die tiende keer binne vanjaar – vanaf 29 Januarie tot 3 Februarie. Naomi Meyer het vir Niël le Roux, die uitvoerende hoof, oor 2013 se fees uitgevra.

AVA Gallery and Spier presents: Greatest Hits 2012

2013-01-08 Opening on Monday, 14 January at 18:00
Exhibition closes on Friday, 8 February 2013 at 13:00

Greatest Hits 2012: If The Halls Could Talk is a curated exhibition with artworks selected from the Michaelis school of Fine Art UCT, Ruth Prowse School of Art and Stellenbosch University Graduate exhibitions.

My ’ALL GAY’-vakansie

Jaco 2013-01-08 Wel. My vakansie het gekom en te vinnig gegaan, nou in die nuwe jaar, met die vooruitsigte van nog opwindende gebeure in die toekoms.

Steeds die ewige oproep tot versoening

Jan Rap 2013-01-08 Dit het nog nie ingesink nie; die mense wil net nie verstaan dat oproepe tot versoening die teenoorgestelde effek, naamlik polarisasie, het nie.

OZ is kastig 'n model vir SA?

Francois Williams 2013-01-08 As jy OZ toe wil fokkof, wees welkom, maar wees net eerlik asb, ons weet jy is een etterse-wetterse rassis, moenie agter liegstories skuil nie!!

Tribute to Mario Lanza featuring Fuad Sawyer

2013-01-08 Cape Town born tenor, Fuad Sawyer who has enjoyed a local and international career over many years will perform a “Tribute to Mario Lanza”.

Geheuekiekies?

Hans Richardt 2013-01-08 Dit herinner my aan tye toe die Marlboro-man nog die maatstaf was op tydskrifte se agterblaaie, as voorkomsmaatstaf in SA!

Italiaanse geelperskesmous?

Hans Richardt 2013-01-08 Die perskes was harde werk, maar die ou blinkgevryfde kar wonderlik om na te kyk!

Agter op bakkie hospitaal toe in besoektyd?

Hans Richardt 2013-01-08 Aangetroude familielid het ons per geleentheid hospitaal toe gery om my pa te besoek.

Hans en sus aangetrek vir kerk

Hans Richardt 2013-01-08 Daai broek was met knope vas en met kruisbande bo gehou!

Winkel toe in stofpad?

Hans Richardt 2013-01-08 Ek moes dikwels stofpad draf winkel toe, om sigarette te gaan koop.

Zuma

Jan Rap 2013-01-08 Die mense is erg onthuts oor Zuma se uitsprake ten opsigte van die 'dekolonialisering', soos Mac dit noem, van sy mense.

Gedagte uit die feesgety

Thomas 2013-01-08 Die een ding wat ons as gesin roerend in gemeen het is ons ongelowigheid.
Top